Announcement

Collapse
No announcement yet.

Blou Bulle!!!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Blou Bulle!!!!

    'n Bloubul weet ni van verloor af ni,,, 'n Bloubul vreet nie van die vloer af nie!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ek oorweeg dit na vandag om my profile page permanent so te hou....
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      En Frans Ludeke gee God al die eer in sy tv onderhoud.....
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Yes!!!!! Kyk jy sal baie goed doen met Webwerf ontwerp Jy het 'n wonderlike kreatiewe talent
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Ek is trrrrrrots op jou!!!!

          Ek is ook 'n Bul ondersteuner en ek laaik wat julle hier doen.Lanie, jou profile page is pragtig! Ek wil myne ook so maak! Lovies julle bulle!!!!!!!!!!
          Manie Verster
          Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oŽ om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
          1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
          1Th 5:17 Bid sonder ophou.

          Comment


          • #6
            Het al gewonder?

            Originally posted by Lanie View Post
            En Frans Ludeke gee God al die eer in sy tv onderhoud.....
            Het al gewonder hoe God oor sport voel. As altwee spanne bid dat God hulle moet help, en een span wen.....wie se gebede het God beantwoord en wies sin nie?

            As 2 boksers voor 'n geveg bid dat God hulle moet help, en slaan mekaar se breins uit in die 10 rondtes dat die bloed op die tannies langs die kryt spat....wie moet God verhoor? Haat God dan nie geweld nie?

            Comment


            • #7
              Johnny... het jy al die fliek "Facing the Giants" gesien?

              Ek glo as jy waarlik 'n kind van die Here is bid jy dat Sy wil sal geskied. Jy bid nie vir wen of verloor nie maar dat Sy wil sal geskied en wat ookal gebeur dat vir Sy eer en glorie sal wees. God is in beheer van alles en Hy bepaal wat moet en wat moet nie gebeur, so hoekom Hom nie die eer gee daarvoor nie?
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Het nie 'n probleem daarmee as mense bid nie. Daar is seker opregte kinders van die Here wat boks.....kan God dit goedkeur dat Sy tempel (liggaam) verwoes word? Kan dit tot Sy eer wees?

                Comment


                • #9
                  aaaaaaaaaaaaaiiiiiii.... tot 'n Province Bloumaandag het 'n smile vandag ....

                  ................ ........


                  en Ingelse Jannie ..... as altwee spanne bid vir beskerming....... en dat die beste span wen, sal almal se bede beantwoord word....... ( solank iemand nie loop staan en vuil speel nie, natuurlik ..... ) ....

                  ..... maar die bokser kan homself blou bid, wen of verloor, blou sal hy blou annerkant uitkom .......... daar's sport en daar's stupid ......


                  ...............

                  ...... wonner nou net .... hoeveel van ons was Sondag in die kerk so opgewonde oor ons Verlosser se oorwinning, as Saterdag voor die TV ( of langs die veld ) oor ons span s'n ....


                  PROOOOOVIIIIIIIINCE !!!!!!!
                  m
                  Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                  Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                  Comment


                  • #10
                    Ek het heeldag Saterdag hoenderhok ge-prep ( Dit is nou storie ! ), en het eers die aand die telling gehoor. Vreemde score is dit nie ? Was die Chiefs heeltyd op die veld gewees ?

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by Johnny View Post
                      Het al gewonder hoe God oor sport voel. As altwee spanne bid dat God hulle moet help, en een span wen.....wie se gebede het God beantwoord en wies sin nie?

                      As 2 boksers voor 'n geveg bid dat God hulle moet help, en slaan mekaar se breins uit in die 10 rondtes dat die bloed op die tannies langs die kryt spat....wie moet God verhoor? Haat God dan nie geweld nie?
                      Om te bid en te vra, en om te bid om dankie te sÍ is anders

                      As jy bid en rÍrig vra, of as jy bid om God daardeur te manipuleer is totaal anders.... wenners is die ouens wat al verloor hulle nog steeds dankie sÍ
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Johnny, dis soos Wille se Donkie losmaak draad...... wie kry die eer?? Die spelers wat na die beste van hulle vermoŽns gespeel het, of die beskerming wat God hulle gebied het....?
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Ta-An View Post
                          Johnny, dis soos Wille se Donkie losmaak draad...... wie kry die eer?? Die spelers wat na die beste van hulle vermoŽns gespeel het, of die beskerming wat God hulle gebied het....?
                          Ek hou van Mari se antwoord...."Wie was Sondaoggend " opgewonde in die kerk? En nou gaan ek 'n "spanner" in die works gooi. Hoeveel van MM2 was Sondag in die kerk....of "baberaas" na al die jolyt en party na die tyd????

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Ta-An View Post
                            Om te bid en te vra, en om te bid om dankie te sÍ is anders

                            As jy bid en rÍrig vra, of as jy bid om God daardeur te manipuleer is totaal anders.... wenners is die ouens wat al verloor hulle nog steeds dankie sÍ
                            Baie goeie antwoord Ta-An, die bybel se iewers as jy een tree gee dan sal Ek twee tree gee. Ek diink die antwoord le ook in voorbereiding. Soos die kinders wat kom en se: Dis eksamentyd, bid vir ons asseblief. Maar ek glo dat ashulle geleer het sal God die antwoorde in hulle gedagtes wakker maak want hulle het geleer. Ek dink nie God gaan sommer die antwoorde gee nie. Dieselfde met sport, die span wat die beste voorberei het sal wen en hulle sal wenners wees al het hulle verloor as hulle God dank vir die wedstryd. Gee eer aan God in alles wat jy doen en doe alles ter ere van Hom dan sal jy altyd'n wenner wees al se die punte bord jy het verloor. Wenners is nie juis die ou met die beste score nie maar die ou wat sy pak soos 'n man kan vat en se Laat U wil geskied!
                            Wat boks betref het ek nie juis 'n antwoord nie maar dan is rugby ook maar 'n kontak sporten mense kry seer.
                            Manie Verster
                            Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oŽ om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
                            1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
                            1Th 5:17 Bid sonder ophou.

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by Lanie View Post
                              Johnny... het jy al die fliek "Facing the Giants" gesien?

                              Ek glo as jy waarlik 'n kind van die Here is bid jy dat Sy wil sal geskied. Jy bid nie vir wen of verloor nie maar dat Sy wil sal geskied en wat ookal gebeur dat vir Sy eer en glorie sal wees. God is in beheer van alles en Hy bepaal wat moet en wat moet nie gebeur, so hoekom Hom nie die eer gee daarvoor nie?
                              Goeie antwoord. Julle MOET Facing the Giants gaan kyk. Dis hoe sportmanne God eer - wen of verloor!

                              Dit was heerlik om vir Ludike te hoor die eer aan God gee. Die Blou bulle het Groot manne - ek meen GROOT in Christus.

                              Mag die Here hulle seen.
                              Anton
                              השייך לאלוהים דרך ישו

                              Comment

                              Working...
                              X