Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wie is Wie?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Wie is Wie?

    Ek het al gewonder wie is wie op die forum. Ek is al 'n geruime tyd hier. Jy hoor van moderators en allerhande mense. Is die moderators soos in die kerk ook hoof van die forum soos die modrator die hoof van die kerk is. M.a.w. verder op as 'n leraar (dominee). Wie van julle is almal op julle kerkraad. Wie is dalk self leraars? Ek is 'n diaken in my gemeente. Philip, Lanie, Ta An, Mari Vim ens. Dien julle enigsins ook op julle kerkraad en watter posisie beklee julle. Ek sal graag wil weet.

  • #2
    .......My posisie ? .... op my kniee .......

    ...mari ( met 'n klein m )
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

    Comment


    • #3
      Originally posted by mari View Post
      .......My posisie ? .... op my kniee .......

      ...mari ( met 'n klein m )
      Is jy een van daai met kameel kniee

      Comment


      • #4
        Kanselkniee ......

        seriaas .......

        deesdae net ma, passie vir intersessie .........

        voorheen in "bediening" ........ Bybelskool en daarna 6 jaar sending ( local ) .......
        girl sunday sou seker beste beskrywing wees : admin, vertaling, nuusbriewe ens ens ens......

        hoop om eendag weer voltyds te wees .....
        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

        Comment


        • #5
          Nee, Mari. Ek is 'n vrou, so ek dien nie op ons kerkraad nie. Dit mag nie.
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment


          • #6
            Originally posted by Lanie View Post
            Nee, Mari. Ek is 'n vrou, so ek dien nie op ons kerkraad nie. Dit mag nie.

            Lanie.... ek pleit onskullig ..... ! ..... wie't gepraat van "kerkraad" - ons gemeentetjie het nie so iets nie .... en vir leiers om hul job te doen moet daar 'n paar "girl sundays" wees om die papierwerk te hanteer en koffie aan te dra......


            PS ... Johnny vra die vraag ..... dalkies 'n blonde oomblik ?

            ... m
            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

            Comment


            • #7
              Sorry Mari, ek blameer die koue, my vingers is stokstyf gevries en wil nie lekker werk nie. Kan jy glo dit reŽn hier by ons in Limpopo?????
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Originally posted by Lanie View Post
                Sorry Mari, ek blameer die koue, my vingers is stokstyf gevries en wil nie lekker werk nie. Kan jy glo dit reŽn hier by ons in Limpopo?????
                ag, jy's vergewe...... ekke pm vir jou digital handskoene ??? ...



                anyways..... miskien kan jy aan Johnny verduidelik wat 'n moderator hier is en hoekom jy een is ......

                ..............
                Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                Comment


                • #9
                  Ek is getroud met 'n man wat 'n BTh het, maar hy is nie 'n ingeseŽnde predikant by 'n gemeente nie. Dus ek is nie 'n pastorie-moeder nie (seker die gemeente se seŽn )

                  Ek is deel van die Dans-aanbidding-bediening en uitreik by die kerk

                  En dit reŽnt in Jannesburg ....regte sop weer
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by mari View Post
                    miskien kan jy aan Johnny verduidelik wat 'n moderator hier is en hoekom jy een is ......

                    ..............
                    Ek moet bieg Mari, ek weet nie aldag self nie........


                    Johnny.... Daar is 4 verskillende posisies in die modspan.

                    Administrators (name in rooi) - Is aan die leiding van die modspan en moet almal in lyn hou. - Dis nou die "big chiefs"....

                    Mediators (name in groen) - Dis hulle plig om oorsig te hou oor die dag tot dag funksionering van die hele forum en dit sluit in oorsig oor alle sub-forums. Hulle besluit gewoonlik saam met die Admins oor coffee breaks en wanneer daar strenger opgetree moet word. Hulle moet ook forums wat spesifiek aan hulle toegedeel is oorsien en gesprekke lei in positiewe rigtings en om toe te sien dat reels nagekom en binne die bepalings van die bord gebly word. Die mediators het dus ook toegang tot alle forums en regte om te modereer in enige forum soos en wanneer nodig.

                    Moderators (name donkerblou) - Modereerders se doel is om in alle opsigte die drade in hulle forums te rig en te lei. Soms is dit nodig vir hulle om harde en duidelike plasings te maak in gesprekke om die gesprekke weer op koers te kry of om mense daarop attent te maak dat hulle besig is om reŽls te verontagsaam of mekaar te beledig. In ander omstandighede is dit soms nodig dat die modereerder infraksies moet gee, maar word oordeelkundig toegepas.

                    Fasiliteerders (name in pers) - Fasiliteerders se rol is om gesprekke binne hul toegekende forums te lei. Om op hoogte te bly van alle gesprekke in hul toegekende forums en toe te sien dat gesprekke op koers bly, positief bly en respekvol teenoor God en teenoor mekaar geskied. Fasiliteerders is deel van die alledaagse bestuur van die bord. Hulle behoort die lede wat in hul forums deelneem baie goed te ken en deurentyd die res van die modspan op hoogte te hou van enige verwikkelinge binne hul forums.

                    Daar gebeur maar baie goetertjies agter die skerms. Ons moet almal saamwerk om die bord te beskerm en te laat werk. Party dae is daar byvoorbeeld baie spam wat inkom wat moet hanteer word. Daar is ook soms gevalle van pornografie en ander gagga goeters waarteen ons die lede van bord moet beskerm.......

                    Hoop dit antwoord jou vraag goed genoeg....
                    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                    Comment


                    • #11
                      Dankie Lanie vir 'n goeie uiteensetting. Het al 'n draai by ALMAL gemaak.....if you know what i mean.

                      Comment


                      • #12
                        Lanie ...

                        jou naam is in pers, so dit maak jou 'n fasaliteerder...... interessant ..

                        .... Kan jy aan ons gewone outjies verduidelik wat die kwalifikasies vir hierdie posisies is ( of kan een van die "ouens" dalkies ) ......

                        ... en 1000 dankies vir die wagters by ons forum deure... julle word baie waardeer....... ( was self 'n rukkie "moderator" op 'n mammas geselswerf, en het gesien hoe die goggas kan nesskop..... ) ....


                        ... m
                        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Johnny View Post
                          Ek het al gewonder wie is wie op die forum. Ek is al 'n geruime tyd hier. Jy hoor van moderators en allerhande mense. Is die moderators soos in die kerk ook hoof van die forum soos die modrator die hoof van die kerk is. M.a.w. verder op as 'n leraar (dominee). Wie van julle is almal op julle kerkraad. Wie is dalk self leraars? Ek is 'n diaken in my gemeente. Philip, Lanie, Ta An, Mari Vim ens. Dien julle enigsins ook op julle kerkraad en watter posisie beklee julle. Ek sal graag wil weet.
                          Wat wil jy met hierdie inligting maak, Johnny?

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by protea View Post
                            Wat wil jy met hierdie inligting maak, Johnny?
                            Vir die CIA en KGB deurgee. Glimlag 'n bietjie....baie minder spiere as om te frons! Net 'n ou grappie. In ons gemeente is ons almal familie.....is hierdie nie 'n "familie" nie.

                            Comment

                            Working...
                            X