Announcement

Collapse
No announcement yet.

'n Mooi Afrikaanse woord

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking 'n Mooi Afrikaanse woord

    Handelinge 10:10 en hy het baie honger geword en wou eet; en terwyl hulle besig was om klaar te maak, het daar 'n verrukking van sinne oor hom gekom:

    Volgens BBE: "....
    a deep sleep came on him; "
    ASV 1901 & KJV: "...
    he fell into a trance; "
    Youngs Literal Translation: "...there fell upon him a trance..."
    Waycliffe: "....
    a rauysching of spirit felde on hym;
    Hollands Staten vertaling : "...viel over hem een vertrekking van zinnen."
    AFR 1983: " Geesvervoering"

    Ek het altyd gedink hy het 'n visioen gesien.. sou mens dit as 'n visioen beskryf?

    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  • #2
    Originally posted by Ta-An View Post

    Interresante woord, dankie.

    Eastons sien dit so:

    Easton's Bible Dictionary

    Trance:

    (Gr. ekstasis, from which the word "ecstasy" is derived) denotes the state of one who is "out of himself." Such were the trances of Peter and Paul, Act 10:10; 11:5; 22:17, ecstasies, "a preternatural, absorbed state of mind preparing for the reception of the vision", (2Cr 12:1-4). In Mar 5:42 and Luk 5:26 the Greek word is rendered "astonishment," "amazement" (Mar 16:8; Act 3:10).

    Anton
    השייך לאלוהים דרך ישו

    Comment

    • #3
      Verwysings na sinne in Afr. spreektaal :
      By sy volle sinne
      Van sy sinne af

      Sinne beteken dus?? (Jammer my Afrikaans is effe verswak )
      Ek soek 'n ander beskrywing in Afrikaans
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor

      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      • #4
        Originally posted by Ta-An View Post
        Verwysings na sinne in Afr. spreektaal :
        By sy volle sinne
        Van sy sinne af

        Sinne beteken dus?? (Jammer my Afrikaans is effe verswak )
        Ek soek 'n ander beskrywing in Afrikaans
        "Senses", sintuie, gevoel, bewussyn van die vleeslike realm.

        Anton
        השייך לאלוהים דרך ישו

        Comment

        • #5
          Dankie Anton ץ
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor

          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment

          Working...
          X