Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gelukkige Verjaarsdag, Francois!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gelukkige Verjaarsdag, Francois!

    Dit is vandag Francois Marais se verjaarsdag....

    Van Lighuis se kant af wil ons net ook vir jou baie geluk sÍ. Jy is nog jonk genoeg om jou verjaarsdag te vier.... Hoop jy het 'n fantastiese dag en dat jy God se rykste seŽn sal ervaar in hierdie nuwe lewensjaar.

    Groete
    Lanie
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Originally posted by Lanie View Post
    Dit is vandag Francois Marais se verjaarsdag....

    Van Lighuis se kant af wil ons net ook vir jou baie geluk sÍ. Jy is nog jonk genoeg om jou verjaarsdag te vier.... Hoop jy het 'n fantastiese dag en dat jy God se rykste seŽn sal ervaar in hierdie nuwe lewensjaar.

    Groete
    Lanie
    Baie dankie Lanie.
    Dit is 'n wonderlike dag wat God geskep het.
    En dankie vir die seŽnwense. Beteken baie.
    Groete

    Francois
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

    Comment

    • #3
      Francois
      Mag die HERE jou seŽn en jou behoed;

      Mag die HERE Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;

      Mag Hy Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.

      Lekker verjaar!!
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor

      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      • #4
        ...en hier's jou koek !

        Comment

        • #5
          Baie geluk Francois en mag jy lekker verjaar en mag die Here jou bederf vandag!
          The Rapture

          My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
          but I must confess, donít worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          itís before Godís wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          itís for all the people in the zoo
          think about it and refreshÖ
          you will see thereís no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhereÖ

          Comment

          • #6
            Baie dankie almal ek is regtig verbaas oor hoe vriendelik mense op die forum is. Mens kan die liefde voel hier tussen ons Afrikaanse mensies.
            Christus liefde
            Cois
            'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
            Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
            [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
            Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
            [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

            Bemidbar 6:24-26
            [Numbers 6:24-26]

            Comment

            • #7
              Nou ja, ek se ook so. Moenie dat jou vuur, ywer en soeke vir die waarheid vir die Here verflou nie. Dit sal jou op die SMAL weg hou. Vir my is my dag van bekering (13 mAART 2001) my eintlike verjaardag. Ek vuur hom elke jaar.

              Lanie, met my verjaarsdag die 10de September....stuur maar my koek Israel toe.

              Comment

              • #8
                Originally posted by Johnny View Post
                Lanie, met my verjaarsdag die 10de September....stuur maar my koek Israel toe.
                Nee vat ons saam Israel toe!!
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor

                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment

                • #9
                  Dankie Johnny.
                  Ek vertou dat God my die jaar meer en meer na Sy wil gaan gebruik waar ek nodig is. En elke dag word daai smag na Hom al groter en groter.

                  Ek wens ek kan die datum onthou wat my padjie saam met Hom begin het...

                  En ek stem saam met Ta-An, neem ons saam... Ek neem nie so baie bagasie spasie op nie.
                  'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                  Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                  [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                  Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                  [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                  Bemidbar 6:24-26
                  [Numbers 6:24-26]

                  Comment

                  • #10

                    Comment

                    • #11
                      Baie dankie Marline. Is daai 'n Chocolate koek....

                      Working...
                      X