Announcement

Collapse
No announcement yet.

Help my kies

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help my kies

    Ek kan kies tussen :

    Volvo S40 Diesel
    Audi A3 Sportback 1.8T
    Mercedes A180 Diesel Automatic
    Toyota Hybrid
    Toyota Corolla 1.8

    Watter een is die beste op all vlakke >>>
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ta-an,

    Nie en is die beste op ALLE vlakke nie.
    Elkeen is ontwerp met 'n spesifieke mark en vereistes.
    Dit gese, dink ek dat:

    Volvo bekendheid verwerf het vir sy veilige voertuie.

    Audi bekend is vir kwaliteit en genot om te bestuur.

    Mercedes ook veilig is en goeie kwaliteit is.

    Toyota goeie diens en kwaliteit, en die hybrid baie goeie
    brandstof verbruik lewer.

    ens.......

    Eintlik behoort jy hier jou vereistes neer te pen sodat ander jou
    kan help met 'n moontlike besluit. So ook waar jy meestal
    sal ry - korter of langer afstande

    Persoonlik ry ek 'n outomatiese motor. In die stad waar
    dit stop-en-ry stop-en-ry is, sal ek nooit weer 'n handrat motor
    wil he nie. Ek sou 'n diesel verkies het, was my keuses dalk net meer.

    Ek sou nogal die Mercedes ernstig oorweeg as 'n goeie all-rounder.

    Comment


    • #3
      Alhoewel ek 'n groot Mercedes aanhanger is, doen die A klas dit net nie vir my nie. Het jy al gekyk na die nuwe C klas ? Dit is werklik 'n lieflike voertuig.

      Dit ges, sien ek nogals vir Ta-An in so 'n bloedrooi A3 vuurwa.


      Comment


      • #4
        Ek self het my eerste Audi in 2000 gekoop en sal seker nie maklik weer iets anders koop nie, maar ek verkies die A4 wat 'n sedan instede van 'n luikrug is.

        Comment


        • #5
          1. Dit moet esteties mooi wees en gemaklik bestuur..... ek moet s die Volvo is mooi op die oog maar die manual ratkas is nie lekker nie....
          2. Ek het 'n vinnige voet
          3. Solank die engine groter as 1.4 is

          Ek doen meestal stads verkeer.
          Fila die A4 is te groot vir my.......
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by Ta-An View Post
            Fila die A4 is te groot vir my.......

            Dan gaan die C-klas Benz ook te groot wees. Ek dink nog steeds die Audi gaan mooi werk, maar hy's natuurlik nie so lig op brandstof soos die diesel voertuie op jou lys nie.

            Comment


            • #7
              Originally posted by Die Filadelfieer View Post
              Dan gaan die C-klas Benz ook te groot wees. Ek dink nog steeds die Audi gaan mooi werk, maar hy's natuurlik nie so lig op brandstof soos die diesel voertuie op jou lys nie.
              Dankie, Fila, dis wat ek wil weet
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                Ek het ook 'n moeilike keuse:

                1. SSC Ultimate Aero: 257 mph, 0-60 in 2.7 secs. Twin-Turbo V8 Engine with 1183 hp, base price is $654,400. Tested in March 2007 by Guinness world records, The SSC Ultimate Aero takes the lead as the fastest car in the world beating Bugatti Veyron.

                2. Bugatti Veyron: 253 mph, 0-60 in 2.5 secs. Aluminum, Narrow Angle W16 Engine with 1001 hp, base price is $1,700,000. With the highest price tag, no wonder this is rank #2.

                3. Saleen S7 Twin-Turbo: 248 mph, 0-60 in 3.2 secs. Twin Turbo All Aluminum V8 Engine with 750 hp, base price is $555,000. Smooth and bad-ass, will make you want to show it off non-stop.

                4. Koenigsegg CCX: 245 mph, 0-60 in 3.2 secs. 90 Degree V8 Engine 806 hp, base price is $545,568. Made in Sweden, it is aiming hard to be the fastest car in the world, but it has a long way to go to surpass the Bugatti and the Ultimate Aero.


                5. McLaren F1: 240 mph, 0-60 in 3.2 secs. BMW S70/2 60 Degree V12 Engine with 627 hp, base price is $970,000. Check out the doors, they looks like bat wings, maybe Batman need to order one and paints it black
                6. Ferrari Enzo: 217 mph, 0-60 in 3.4 secs. F140 Aluminum V12 Engine with 660 hp, base price is $670,000. Only 399 ever produced, the price goes up every time someone crashes.
                7. Jaguar XJ220: 217 mph, 0-60 in 3.8 secs. Twin Turbo V6 Engine with 542 hp, base price was $650,000. Made in 1992, this car still got what it takes to make the list.

                8. Pagani Zonda F: 215 mph, 0-60 in 3.5 secs. Mercedes Benz M180 V12 Engine with 650 hp, base price is $667,321. With a V12 motor, this baby can do much better.
                9. Lamborghini Murcielago LP640: 211 mph, 0-60 in 3.3 secs. V12 Engine with 640 hp, base price is $430,000. Nice piece of art, the design is very round and smooth.

                10. Porsche Carrera GT: 205 mph, 0-60 in 3.9 secs. Aluminum, 68 Degree, Water Cooled V10 Engine with 612 hp, base price is $440,000. The most powerful and most expensive Porsche nearly made the list as #10.
                Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                Comment


                • #9
                  Agge-nee Phillip ! Die keuse is mos maklik : Daar is eintlik net twee tipe voertuie in die wreld : Ferrari's, en dan die onbelangrike res.



                  Comment


                  • #10
                    Philip, die Oranje ene
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Fila. Is dit so? Wat maak hulle so spesiaal? Is hulle uitverkore?
                      Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Philip dT View Post
                        Fila. Is dit so? Wat maak hulle so spesiaal? Is hulle uitverkore?

                        Waaaaaa !! Ek het dit seker verdien.

                        Comment


                        • #13
                          Ta-an,

                          Ek sou voorstel dat jy drie modelle op 'n kort lys plaas.
                          Neem dan elkeen vir 'n toets rit in die area waar jy meestal bestuur
                          om te sien watter een vir jou die beste voel.

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Paul Pienaar View Post
                            Ta-an,

                            Ek sou voorstel dat jy drie modelle op 'n kort lys plaas.
                            Neem dan elkeen vir 'n toets rit in die area waar jy meestal bestuur
                            om te sien watter een vir jou die beste voel.
                            OK die Merc wen teen die Volvo.... net oor die hoog sit en kattebak

                            Toyota se nuwe Verso en nuwe Prius kom eers einde Augustus uit.
                            Die Yaris is net 'n 1.3 So mooi oi karretjie sonder woema!!
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Ta-An .....

                              maak net seker die vervaardiger is nie aan die bankrot speel nie .......

                              Van iemand in die "bedryf"

                              maak seker van parte back-up - sommige modelle, selfs van bekende make soos MB, moet mens lank wag vir parte om eers ingevoer te word want dit is 'n "limited edition" en daar word nie parte op die rakke gehou nie, maar moet van die fabriek bestel word .....

                              maak seker van diens koste ( of hoe die "diens paket" regtig werk )

                              maak seker jy kom goed oor die weg met jou agent



                              maar bowe als, maak seker jou hart is rustig
                              en geniet dit om nog so 'n keuse te kan he !


                              net 'n waarneming ...... PhillipdT doen altyd, maar altyd behoorlik navorsing en gee 'n wel-ingeligte antwoord, makiesakie op watter vraag'ie ....... jy's 'n doring !

                              Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                              Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                              Comment

                              Working...
                              X