Announcement

Collapse
No announcement yet.

David2

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • David2

    Lekker verjaar

    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Haai, dankie jong, ek sien dit nou eers. Ons toer hier in die vreemde rond en party dae kom ons nie eers by die internet uit nie of moet na 'n internet "hotspot" gaan soek om kontak te maak. Gaan kyk maar as julle wil, daar is nou al 550 foto's, kronologies georden en op verskillende bladsye gerangskik, van ons ervaringe. More, Saterdag 22 Aug, wil ek die museum van die Indianapolis 500 gaan besoek. Die wedren het al 'n geskiedenis van 100 jaar en daar is 'n paar oulike karre om na te kyk. Binnekort wys ek dalk 'n paar van hulle.
    http://dawelsa.shutterfly.com
    Ta-an, dankie weereens.

    Comment


    • #3
      Ek sien ook eers nou die draad, maar hoop jou verjaarsdag was aangenaam David!
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Ek weet dit is hoooopeloos te laat, maar van my kant af ook baie geluk David. Mag die Here jou en jou bediening sëen in die komende jare.

        Comment

        Working...
        X