Announcement

Collapse
No announcement yet.

Tuinbou

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Tuinbou

    Ek is 'n groentjie as dit by tuin-maak kom, ek het 'n groentetuin begin wanneer spuit mens vir goggas, wat spuit mens en waarvoor spuit mens
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ek spuit gewoonlik bietjie Doom om die kaste se rante

    Van buite weet ek nou nie so mooi nie

    Comment


    • #3
      Phil, dis laat, jy moet nou gaan slaap
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Goeie more tannie, dankie ek het jou raad gevolg en eerder in die bed gaan klim, ek dink dit het dalk gewerk

        Comment


        • #5
          Wel, klaar 8km geloop en tuin nat gemaak.... en reg vir die dag....
          Weet jy hoe baie verwysing daar is vir vuur en wind as G_d se manifestasie??
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Hi An,
            Ek is self besig met my nuwe groentetuintjie, probeer hierdie jaar iets heeltemal nuuts met die hidroponiese tonnels, wat nou ex-hidroponies geraak het.

            As jy my sÍ wat jy geplant het, kan ek dalk vir jou 'n spuitprogram uitwerk ?

            Comment


            • #7
              Hi Fila, Waar kry mens hidroponiese tonnels??

              Ek het blomkool, brokkoli en spinasie wat al 10cm hoog staan, en dan het ek kale ( dit is 'n tipe kool wat 50 cm hoog groei, die blare is soet so 'n kruis tussen blaar-slaai en spinasie) saadjies in wat nou 1cm hoog staan en kopkool wat begin die grond breek, en my groen uitjies en wortels wat nognie die sonlig aanskou nie.. ... miskien het ek die wortels te diep gesaai
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment


              • #8
                An,
                Ek weet mens kry kleiner tonneltjies juis vir mense wat dit by die huis wil doen, ek pm vir jou die maatskapy wat my altyd help se naam en nommer. (wil nie lyk asof ek adverteer nie) Hulle gaan heel moontlik by Nampo ook wees as jy daar wil draai.

                Comment


                • #9
                  My worteltjies kom op, maar iets vreet die kool blare
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by ACCM View Post
                    maar iets vreet die kool blare
                    Dit was rerig nie ekke nie

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by Phil Fourie View Post
                      Dit was rerig nie ekke nie
                      Ek gaan saam met jou begin honger raak Phil, maar ek eet darm appels en net 3 X 'n week
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by ACCM View Post
                        My worteltjies kom op, maar iets vreet die kool blare

                        Probeer : Supermetrin / Cypermetrin of Alfametrin . As dit nie werk nie, het jy ten minste koolblare sonder blare wat effens gloei in die donker.

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by ACCM View Post
                          Ek gaan saam met jou begin honger raak Phil, maar ek eet darm appels en net 3 X 'n week
                          Dit is reg Ta-An, laat weet my wanneer jy begin dat ek jou in my gebede kan insluit soos ek glo jy ook nogsteeds aan my dink in jou gebede

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Phil Fourie View Post
                            Dit was rerig nie ekke nie

                            Hier by ons met die Overberg Toetssentrum naby ons , is dit nie vreemd om BAIE skielik n oorverdowende geraas te hoor soos die Cheetahs of die ander vliegmasjiene jou 'bekruip' en oor die gebied donder nie. Die ander dag is ons jongste dogter se klas besig met n ingewikkelde skeinatprobleem toe dit weer sulke tyd is . Een van die
                            'witty' seuns vlieg toe so half vervaard op en se : 'Juffrou , dit was nie ek nie!!!'

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by ACCM View Post
                              My worteltjies kom op, maar iets vreet die kool blare

                              Hoe gaan dit nou met die groentetuin ?
                              My groentetjies groei nou te pragtig .

                              Comment

                              Working...
                              X