Announcement

Collapse
No announcement yet.

Manie verjaar!!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Manie verjaar!!!

    Veels Geluk Liewe Manie, omdat jy verjaar!
    Mag die Here jou seŽn, en nog baie jare spaar!
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Manie, ek sing saam met Lanie, wees egter gewaarsku dat ek in der waarheid glad nie kan sing nie, en moontlik die gesingery vreeslik bederf in die proses.

    Comment


    • #3
      Geluk ....

      Hi Manie
      Ek sing saam, maar ongelukkig kan ek ook gladnie wysie hou nie. Nogtans, baie geluk en mag hierdie lewensjaar vir jou net vreugde, vrede en hope seen inhou.

      Geniet jou dag.
      Mia

      Comment


      • #4
        Baie geluk Manie, ek hoop die Here skenk vir jou 'n rustige en genotvolle dag!

        Comment


        • #5
          Lekker verjaar .... sÍ net waar ons kan kom koffie drink
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Happy b-day Manie
            Mag God jou die jaar met meer seen as wat jy verwag. En onthou om altyd Jesus die hoof fokus te maak elke dag.
            Hoop jy geniet die lekker winderige dag.
            'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
            Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
            [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
            Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
            [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

            Bemidbar 6:24-26
            [Numbers 6:24-26]

            Comment


            • #7
              Ja ou Manie!

              nou moet ek vir 'n Blou Bul soos jy geluk se soos hulle se , jy kan jou vrinne kies maar nie jou familie nie sal nog met jou moet praat oor die rakebie onnersteuning ding

              Baie Geluk broer mag Hy jou seen en jou in al jou wee lei op Sy pad en in Sy wil.

              Dink net dis een slapie nader aan in die hemel kom !
              Dis alles net genade -Ma Grace
              "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

              Comment


              • #8


                Baie Baie geluk

                Comment

                Working...
                X