Announcement

Collapse
No announcement yet.

9/11 ... Waar was jy ?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 9/11 ... Waar was jy ?





    Vandag is dit al 8 jaar na daardie dag .....

    Nuusflitse die hele dag van 2 passasirs vliegtuie wat kort na mekaar in die World Trade Centre vasvlieg ....

    Twee magtige wolkekrabbers wat soos blokkietorings inmekaar stort .........

    Mense wat in vrees rondhardloop en geliefdes probeer opspoor ...

    'n Gat in die hoogs beveiligde Pentagon .....

    Nog 'n vliegtuig wat val voor nog duisende ander ook kon sterf ....



    Amerinkaanse vlae vir dae en weke daarna oral te sien .....


    Waar was jy daardie dag ?
    Hoe het jy gevoel toe die nuus tot jou deurdring ?


    .......... m


    Last edited by mari; Sep 11th 2009, 03:24 PM.
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

  • #2
    Hi,

    Dis 8 jaar vandag, en ek sal dit nooit vergeet nie, want dit was 'n maand en 7 dae na ons troue toe dit gebeur het.

    Mens kan eintlik nie dink hoe vinnig die tyd verby snol nie. Dit voel of dit nog net nou die dag was. Ek weet my hart was baie seer gewees, en ek was by die werk gewees toe die nuus gebreek het.

    Ek weet daar is 'n e-pos wat uitgestuur was van 'n voertuig met al die mense wat op daai dag gesterf het se name op, dit was nogal baie goed gedoen. Ek dink dit was op my man se rekenaar gewees, want ek kan dit nie nou opspoor nie. Ek sal dit gaan soek vanaand en kyk of ek dit vir julle kan aanstuur.

    Comment

    Working...
    X