Announcement

Collapse
No announcement yet.

"Afrikaners" wat?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • "Afrikaners" wat?

    Ek sit tans op die forum en lees verskillende onderwerpe. Meteens word my hart week en ek begin verlang, na wie weet ek nie, maar ek dink dit is na iemand wat laas op die forum geskryf het. Ek voel skielik eensaam en alleen, geen woord of nuwe artikels, wat interessant inkom om ons te bemoedig of positief op te kikker nie. Dan begin ek wonder, waar is almal en wat het van die volk geword? Dit voel nie alleen of my volk weg is nie, maar of ek verraai is, tog weet ek hulle is daar, tot ek uitvind, meeste is op "gesig boek" Nou ja, hoop ons sal mekaar weer eendag, hier ontmoet voordat die engelse besluit om ons afdeling toe te maak. Dalk moet ons vir hulle bietjie boeremusiek speel?
    To God be the Glory

  • #2
    Moet nie bekommerd wees nie Bibleforums word deur Boere besit.

    Comment

    Working...
    X