Announcement

Collapse
No announcement yet.

Loslit dag vir Jesus

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Loslit dag vir Jesus

    Hi Almal,
    Onthou dat Vrydag 13 Nov 2009, "Loslit dag vir JESUS is.
    Wys vir almal wie jou HERDER is deur wit hemp (top) en jeans te dra. Wees deel van die "fun" soos met Valentynsdag, Lentedag, ens.
    (Stuur aan al jou kollegas, vriende, familie en kenisse sodat almal saam kan deel in die spesiale dag)


    Dear All,

    Remember that Friday, 13 Novemebr 2009 is Casual Day for JESUS.
    Let's show our unity in faith for our Lord and Saviour Jesus Christ by wearing a blue jeans and a WHITE top
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  • #2
    Originally posted by Francois Marais View Post
    Hi Almal,
    Wees deel van die "fun" soos met Valentynsdag...
    Jy speel seker, reg?

    http://bibleforums.org/showthread.ph...t=valentynsdag
    Last edited by Son of the South; Nov 12th 2009, 02:34 PM. Reason: Verwysing na Valentynsdag draad bygevoeg

    Comment


    • #3
      Okay my bad. Jammer. Ons kan nie die dag van Jesus vereer en in dieselfde skoen plaas as kersfees en Valentines dag nie.

      Ons maak dit net 'n dag vir ons Verlosser!
      'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
      Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
      [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
      Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
      [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

      Bemidbar 6:24-26
      [Numbers 6:24-26]

      Comment


      • #4
        Phew, dankie

        Comment


        • #5
          Ek sien nie 'n draad oor Vrydag die 13e nie. Mmmm. Miskien moet ons dit eerder elders bespreek? Ek hoor van 'die ander kant' dat Vrydag die 13e 'n hekse sabbat is. Hey, moenie my afslag nie, dis nie ek wat so glo nie, dis hulle. Dit kan nogal vir my verklaar waarom daar tog so bohaai oor gemaak word en selfs flieks daarna vernoem word.

          Comment


          • #6
            Originally posted by Son of the South View Post
            Ek sien nie 'n draad oor Vrydag die 13e nie. Mmmm. Miskien moet ons dit eerder elders bespreek? Ek hoor van 'die ander kant' dat Vrydag die 13e 'n hekse sabbat is. Hey, moenie my afslag nie, dis nie ek wat so glo nie, dis hulle. Dit kan nogal vir my verklaar waarom daar tog so bohaai oor gemaak word en selfs flieks daarna vernoem word.
            Is dit nie "great" dat Christene 'n dag wat deur die satan vir homself toege-eien is, oorneem om vir Christus op te staan nie? Dieselfde met Kersfees, die 25ste Desember is 'n heidense feesdag. Watter beter dag om vir Christus te vier? (Natuurlik praat ek nie van die heidense gebruike wat tydens Kersfees gehandhaaf word nie, maar dis 'n ander onderwerp) Dis amper soos om 'n drankwinkel te omskep in 'n kerk....

            Comment


            • #7
              Originally posted by Gene View Post
              Deel A: Is dit nie "great" dat Christene 'n dag wat deur die satan vir homself toege-eien is, oorneem om vir Christus op te staan nie? Dieselfde met Kersfees, die 25ste Desember is 'n heidense feesdag. Watter beter dag om vir Christus te vier?
              (Deel B: Natuurlik praat ek nie van die heidense gebruike wat tydens Kersfees gehandhaaf word nie, maar dis 'n ander onderwerp) Dis amper soos om 'n drankwinkel te omskep in 'n kerk....
              Hi Gene

              Deel B:
              Wat kry jy as jy roomys en modder meng? Roomys? Nee!

              Die beginsel in Levitikus is dat iets wat geheilig is, word verontheilig wanneer dit in aanraking kom met iets wat nie geheilig is nie. Iets wat rein is, word onrein, ens.

              Geheilig
              Rein
              Onrein

              Met ander woorde:
              Geheilig + rein = rein
              Rein + onrein = onrein.

              Die fnsie woord wanneer iets wat satanies (of bloot net wrelds) is met Chritenskap gemeng word, is sinkritisme. Sien, sien, ek ken ook groot woorde. OK, ek kry dit op Wikipedia

              My slotsom: Ek dink nie God is bendruk as ons heidense gebruike aanhang, terwyl ons s dat ons Sy kinders is nie.

              Deel A (met verwysing na Loslitdag/Vrydag die 13e):
              Die Bybel s jy mg die dag vier en ek mg nie, en ons moenie mekaar veroordeel nie (Rom 14). Wat ek dink is: as jy iets doen a) om in pas te wees met die wereld of b) om dit te 'revamp' vir God, moet jy jou motiewe mooi oorweeg. Is die gedagte maar bloot menslike plannetjies en tot my eie voordeel (vir myself, dit vir my lekker te maak, vir my gemak, die indruk wat mense oor my het, ens.), of is dit deur die Gees genspireer en tot verheerliking van God? As jy dit doen, doen dit dan tot Sy eer (en ek sal nie, tot Sy eer). Jy draai dalk koppe in jou omgewing deur vandag 'n wit hemp aan te h en ek kry net soveel reaksie waar ek is deur ni 'n wit hemp aan te h nie.

              (Wat krismis betref: Mag ek vra, kom ons hou asseblief Kersfees besprekings by die Kersfees draad.)

              Comment


              • #8
                Kon julle cope met Denim in die hitte?? 30C 9vm in JHB!!!
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Probeer bietjie in Limpopo bly....30 grade in nog koel vir ons....
                  The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Lanie View Post
                    Probeer bietjie in Limpopo bly....30 grade in nog koel vir ons....
                    Dit gee nuwe betekenis vir: "Aan die brand vir Jesus."

                    Comment


                    • #11
                      SOS, vertel bietjie meer van Vrydag die 13'de ?

                      BTW, jou vergelyking met die modder roomys is briljant, ek hoop nie jy het kopiereg nie want ek gaan dit definitief gebruik !

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                        SOS, vertel bietjie meer van Vrydag die 13'de ?

                        BTW, jou vergelyking met die modder roomys is briljant, ek hoop nie jy het kopiereg nie want ek gaan dit definitief gebruik !
                        Nee, ek kan nie s ek het die vergelyking uitgedink nie, maar ek het dit net so bietjie aangepas en in 'n totaal nuwe konteks gebruik... (Ek het die opmerking vantevore gehoor m.b.t. die rasse integrasie beleid van 'een van ons vooraanstaande universiteite'.)

                        Ek kry nie so maklik 'n bron waarna ek kan verwys, wat spesifiek meer inligting het oor die Vrydag die 13'de ding, wat geskik is vir sensitiewe kykers nie. Ek het dit maar gehoor by iemand wat voorheen in die okkulte betrokke was, wat nou in voltydse bediening staan.

                        Comment


                        • #13
                          Wat van 'n skakel met 'n "warning" vir die wat dit kan verstaan en wil veg daarteen?
                          'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                          Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                          [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                          Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                          [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                          Bemidbar 6:24-26
                          [Numbers 6:24-26]

                          Comment

                          Working...
                          X