Announcement

Collapse
No announcement yet.

Selfoon Bybel: GRATIS!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Selfoon Bybel: GRATIS!

    Die Bybelgenootskap van Suid Afrika bied die selfoon Bybel gratis!

    Al wat jy nodig het, is 'n selfoon wat java-gereed is. Gaan dan met jou selfoon na m.bibles.co.za en volg die aanwysings om dit af te laai.

    Die Bybel is beskikbaar in:

    Afrikaans (53 en 83)
    Engels (KJV)
    Noord-Sotho
    Suid-Sotho
    Tswana
    Xhosa
    Zulu

    As jy dit eenmaal afgelaai het, kan jy dit vir al jou vriende Bloutand. (Nie almal se fone sal dit kan doen nie.)

  • #2
    Dankie...het so gemaak...my foon het ongelukkig net spasie gehad vir die nuwe testament, nie die hele Bybel nie

    Comment

    Working...
    X