Announcement

Collapse
No announcement yet.

Kom kyk gou hier, gou man gou!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Kom kyk gou hier, gou man gou!

    Klik gou hieronder man...

    DIS 'N VERRASSING
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Ferdi
    Dankie vir die skakel. Ek was so 'n bietjie ontsteld vanaand (soos jy dalk weet), maar die het my die moed gegee om te gaan slaap. Ek sien daar is sommer 'n paar verskillende weergawes hiervan.

    Comment


    • #3
      Dit is nogal iets besonders David en ek is bly dit doen iets vir jou, want dit het my ook aangeraak. Ek sit en wonder toe ek daarna kyk, hoe dit sal lyk en klink op 'n groot skerm met goeie luidsprekers... ?
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Is dit jou huis, Ferdi???
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #5
          Originally posted by Lanie View Post
          Is dit jou huis, Ferdi???
          Einste, maar dis van die kant af, jy moet dit van voor af sien...
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Dankie Ferdi .... dis regtig amazing ......

            Ons kan net jubel saam met die engele ..... vir die wat die genade ontvang om hulle nie blind te staar teen net die liggies van Kersfees nie..... maar die Lig wat mens geword het sien ...... en die wedergeboorte in en deur Hom ervaar ....

            ,,,,,,,
            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

            Comment


            • #7
              Originally posted by CFJ View Post
              Klik gou hieronder man...

              DIS 'N VERRASSING
              Dis awesome!

              Comment


              • #8
                Welkom by ons André, hoop jy geniet dit hier!
                The Rapture

                My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                but I must confess, don’t worry
                the rapture is not before the Great Tribulation
                it’s before God’s wrath!!!

                Because His wrath is not meant for you
                it’s for all the people in the zoo
                think about it and refresh…
                you will see there’s no way out of here, in the flesh

                If you really believe, you will see
                the rapture is for you and me
                when we decide to leave from here
                that very day, oh! God adhere…


                Comment


                • #9
                  Dankie, ek geniet dit beslis. Ek ontken die verskillende forums op die oomblik - dis lekker om 'n forum te he waar ek in my eie taal oor die Here kan gesels.

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by CFJ View Post
                    Klik gou hieronder man...

                    DIS 'N VERRASSING
                    Ek wil ok sien wat julle sien...... Maar my laptop se ek het n nuwe weergawe van Adobe Player nodig en dis HEELTEMAL te moeilik vir my tegnologie-gestremde-breintjie om dit self op te laai... Ek weet nie waar ek moet 'spoeg , plak' of kliek nie....

                    Comment


                    • #11
                      Hier is 'n paar sulke liggiehuise in Pretoria. Die ouens doen regtig moeite. Al wat kort is die sneeu. Die tweede kiekie is van die Danville liggiehuis.
                      Attached Files

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by CFJ View Post
                        Klik gou hieronder man...

                        DIS 'N VERRASSING

                        Hi,

                        Ekke dink dat as ons 'JOY' van Jesus het Dan kan ons in die geestesrealm só lyk vir die wêreld!

                        Laat jou liggie(s) skyn vandag...ja, borrel 'n bietjie....loop stort, stort en spat 'n paar ander Nat!...en verlig 'n ander ou se pad!

                        Dis Amazing Grace wat ons vrygemaak het,
                        Volgemaak het,
                        Nuutgemaak het
                        En hoopvol gemaak het!

                        Comment


                        • #13
                          Dit is super cool! Ek weet nie waarvan hou ek die meeste nie, die woorde, die ritme of die liggies! Natuurlik het die woorde die meeste impak, maar jong hou ek van die beat!
                          Saved by Grace!

                          Praying for Mieke and Charles
                          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                          My testimony
                          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                          Comment

                          Working...
                          X