Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar is al die musikante?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Waar is al die musikante?

    Ek wil bietjie weet. Wie van die lede hier is almal musikante en watse instrument speel jy?

    (dalk is hier 'n 'band' onder ons en ons weet dit nie!)
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  • #2
    Ek probeer drom speel.... maar nog net vir myself, speel nie vir anner mense nie.. te skaam...
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Interessant. Wil jy graag in 'n 'band' speel?
      Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

      Comment


      • #4
        Moet nou nie vir hierdie erg gereformeerde sussie van jou lag nie, maar actually was my oorspronklike plan om in die kerk se band te speel.... nie dat dit nou ooit gaan gebeur nie....
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #5
          ..... ekke tokkel die guitaar snare ...... Dawid style .....
          .... net vir praise en worship ....

          ....
          Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

          Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

          Comment


          • #6
            Rk probeer nog leer kitaar speel (nou so jaar wat ek leer). Het een elektries en acoustic kitaar tans, klavier kan ek bietjie van uitmaak, orrel van klein tyd af gespeel maar het als vergeet, en dan ook besig om vluit te leer speel.

            Ek het ook altyd gesing, maar die rook fase in my lewe het baie skade gemaak aan my stem.
            'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
            Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
            [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
            Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
            [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

            Bemidbar 6:24-26
            [Numbers 6:24-26]

            Comment


            • #7
              Wat van tweede viool ?

              Comment


              • #8
                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                Wat van tweede viool ?
                Ek spaar tans vir een. Is nog altyd my droom om een te kan besit en bespeel...
                'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                Bemidbar 6:24-26
                [Numbers 6:24-26]

                Comment


                • #9
                  Klavier, pyp-orrel en elementere kitaar. Net nie 2e viool nie ASSEBLIEF!!!

                  Comment


                  • #10
                    Wow, hier is dus 'n klompie.

                    Ek self is ook lief vir musiek van kleins af.

                    Ek speel klavier vanaf baie klein, en het later ook kitaar begin speel, veral in die kerk.

                    En sing? Wie van julle sing?
                    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                    Comment


                    • #11
                      Ek bespeel die tamboryn.... gebruik dit in die dans.
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Ta-An View Post
                        Ek bespeel die tamboryn.... gebruik dit in die dans.
                        He he, dit laat my terugdink aan 'n keer toe mense saam met die aanbidding tamboeryn gespeel het terwyl ek gelei het, maar dit was agter in die saal en ek dink hulle was ook nie heeltemal op tyd nie. Die saal het ook 'n redelike eggo gehad. Met die gevolg dat ek die klank van die tamboeryne heelwat later gekry het waar ek voor gestaan het. Dit het my heeltemal uitgegooi...

                        Maar ek self hou baie van tamboeryn. My vrou gee musiek-klasse vir die kleintjies (2-5) en die tamboeryn is een van die eerste instrumente wat jy ook vir die kleintjies kan leer. Baie goed om jou ritme te leer.
                        Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Philip dT View Post
                          ...en die tamboeryn is een van die eerste instrumente wat jy ook vir die kleintjies kan leer. Baie goed om jou ritme te leer.
                          'n Mens speel die tamboryn nie net vir die tap-tap nie..... mens kry spesifieke gechoreograafde bewegings en kombinasies vir tamboryn speel
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Die enigste instrument wat ek kan bespeel, is ....... 'n CD SPELER!!! (dit tel seker nie...?)

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by Ta-An View Post
                              'n Mens speel die tamboryn nie net vir die tap-tap nie..... mens kry spesifieke gechoreograafde bewegings en kombinasies vir tamboryn speel
                              Jy klink soos 'n pro!
                              Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                              Comment

                              Working...
                              X