Announcement

Collapse
No announcement yet.

Jipeeeeee !

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Jipeeeeee !

    Ja mense , julle het reg gehoor : Wielie Walie is terug !

    Almal, sing saam :

    Wielie wielie walie
    die aap ry op sy baaaaalie
    tjoef, tjaf, daar val hy af
    wielie wielie walie !







  • #2
    LOL die een dame wat saam my werk het kaartjies vir Saterdag oggend se vertoning... Funny die tannie is 'n naam en van genoot van my moeder...
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

    Comment


    • #3
      Oeps, Fila ..... nou moet jy ons ouderdome hier loop staan en uitbasuin ..... die jonges sallie weet-waalvan-jy-plaatie ......


      dit klink seker nou so :
      Bytjie blaas en ons moet sing ...... Bennie sal jy die laptop bring ...... kinders julle moet tog roep, anders hou hy aaaaan.... meeeet... google

      en het Karel kraai darem nou 'n digital kamera ? ....

      ...
      m
      Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

      Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

      Comment

      Working...
      X