Announcement

Collapse
No announcement yet.

Shofar vs Kuduzela/Vuvuzela

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Benodig raad Shofar vs Kuduzela/Vuvuzela

    Hi, Hier vanuit Sedgefield groet ek julle!
    Ek moet kinders vertel van die verskil tussen shofar gebruik om God te verheerlik en vuvuzela/kuduzela se gebruik om sportgod te aanbid. Enige voorstelle hoe om dit te benader?
    Shalom
    Karin

  • #2
    Ek dink as die Israeliete toegang tot plastiek gehad het, het hulle ook eerder vuvuzela's gebruik.(Dalk sou Jerigo se mure NOG vinniger geval het)

    Comment

    • #3
      Originally posted by Karin Joubert View Post
      Hi, Hier vanuit Sedgefield groet ek julle!
      Ek moet kinders vertel van die verskil tussen shofar gebruik om God te verheerlik en vuvuzela/kuduzela se gebruik om sportgod te aanbid. Enige voorstelle hoe om dit te benader?
      Shalom
      Karin
      Welkom hier by ons Karen. Jy is nie te vÍr hier van my af nie, ek is in Oudtshoorn. My kennis hiervan is nie so goed nie, maar Phil Fourie en veral Ta-An (sy weet baie van Joodse gebruike) sal jou verseker goeie antwoorde kan gee.
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ

      Comment

      • #4
        Originally posted by Karin Joubert View Post
        Hi, Hier vanuit Sedgefield groet ek julle!
        Ek moet kinders vertel van die verskil tussen shofar gebruik om God te verheerlik en vuvuzela/kuduzela se gebruik om sportgod te aanbid. Enige voorstelle hoe om dit te benader?
        Shalom
        Karin
        A shofar may be created from the horn of any kosher male animal from the Bovidae family except for cattle, which is specifically excluded. In practice two species are generally used: the Ashkenazi and Sefardi shofar is made from the horn of a domestic ram (see sheep), while a Yemeni shofar is made from the horn of a kudu.
        Ek het my 'n Yemeni gekoop laas week. Ek dink vir mens se geloof kan ons YHWH vra wat is gepas om te koop. Ek het nie vrede gehad met die Sefardi wat te koop was nie. As iemand 'n Yemeni koop vir sport kan ek niks meer se nie....
        'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
        Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
        [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
        Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
        [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

        Bemidbar 6:24-26
        [Numbers 6:24-26]

        Comment

        • #5
          Dankie vir terugvoering CFJ, Ek gebruik al vir jare self koedoe shofar vanuit KleinKaroo en dit word gereeld gebruik vir oorlogvoering, Sondag Bymekaarkom-roep voor diens in Sedgefield en ek't selfs tydens Worshiptye al wonderlike ervaringe gehad in gees as shofar gebruik word om met musiek net 'n klank wat vir Vader aanneemlik en kosbaar is te gebruik om Hom te verheerlik. het vanoggend net wakker geword met die kontras tussen die twee gebruike wat hedendaags 'n algemene klank word vir wÍreld...en besef dat vyand wat na-aper is alweer daarin geslaag het om selfs ramshoring te 'commercialise'. wil graag net dat 2010 sokker en kuduzelas nie die oop hemelruim bestorm terwyl ons met shofars stil-stil terugsit nie. hier kom stryd tussen sportgod aanbidding en ware YHWH aanbidding tersprake vir my.

          Comment

          • #6
            Middag Francois, ja, ek dink dit kan 'n ander ervaring wees om met Sefardi die dag in te gaan, klank is inderdaad nie my gedagte nie, die Yemeni en bygesÍ 'n paar Yemeni's bymekaar maak 'n nuwe dimensie oop en dan kan mens net opgewonde raak as die Gees diep vanuit ons saambeweeg in eenheid en harmonie en lofprysing...alles wat nodig is vir Heerlikheid om tempel te vul....so sal ons aanhou om Hom te soek, te aanbid en te verhoog...moet bysÍ, my Yemeni maak ideale kussing in Knysna bos as ek bietjie wil rus en duidlik het Jakob by Betel nie een gehad nie(of syne gebruik), ideale nekstut en nogal gemaklik daarby! vandag reŽn dit by ons eerste keer in weke.

            Comment

            • #7
              Liewe Filadelfieer, eintlik het ek gehoor dat dit engele was wat die muur tegerlykertyd afgedruk het in grond en die Israeliete het reguit oorgestap sonder omval stukke...i.e.g. dit was sekerlik net die gehoorsaamheid wat daar getel het en die klank was net deel daarvan...maar plastiek is so...so 'onnatuurlik' soos ? watookal en as jy jou eie ramshoring het dan sal jy verstaan dat dit soos 'n eie geweer is, mens moet wakker wees in gees as jy begin met shofar blaas...ek't paar mense al sien seerkry wat net wil blaas vir 'sports' en die onkunde het hul paar stewige kneusplekke laat opdoen in gees...
              dis 'n bediening, 'n verantwoordelikheid en 'n voorreg om as dienskneg van Allerhoogste as wagter op mure te wees. nogtans lief vir jou...en wie weet, dalk bring Hy jou by ware passie vir shofar en dan sal jy onthou...plastiek is ...wel, dis gagga! lekker dag verder!

              Comment

              • #8

                Ek dink meeste mense gebruik dit om oorlog te voer. Dit maak net iets in die gees los as mens 'n Shofar blaas.
                Ek het Vader gevra dat Hy my wys watter ramshoring ek moet koop, en iets was net nie lekker met van die Serardi's wat te koop was nie. Daar was maar net nie die warm fuzzy feeling in my hart oor die Shofar nie.

                Ek stem saam. satan sal kom en steel waar hy kan. Kom ons bid en vertrou dat hy niks sal kan reg kry met sy haatspel nie...
                'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                Bemidbar 6:24-26
                [Numbers 6:24-26]

                Comment

                • #9
                  Originally posted by Karin Joubert View Post
                  Liewe Filadelfieer, eintlik het ek gehoor dat dit engele was wat die muur tegerlykertyd afgedruk het in grond en die Israeliete het reguit oorgestap sonder omval stukke...i.e.g. dit was sekerlik net die gehoorsaamheid wat daar getel het en die klank was net deel daarvan...maar plastiek is so...so 'onnatuurlik' soos ? watookal en as jy jou eie ramshoring het dan sal jy verstaan dat dit soos 'n eie geweer is, mens moet wakker wees in gees as jy begin met shofar blaas...ek't paar mense al sien seerkry wat net wil blaas vir 'sports' en die onkunde het hul paar stewige kneusplekke laat opdoen in gees...
                  dis 'n bediening, 'n verantwoordelikheid en 'n voorreg om as dienskneg van Allerhoogste as wagter op mure te wees. nogtans lief vir jou...en wie weet, dalk bring Hy jou by ware passie vir shofar en dan sal jy onthou...plastiek is ...wel, dis gagga! lekker dag verder!
                  Hallo Karin, en welkom hierso !
                  My pos was eintlik heeltemal tong in die kies gewees, maar aangesien hierdie 'n belangstellingsveld van jou is, kyk gerus na hierdie Wiki artikel oor resonering.

                  My idee dus : Wat van as Jerigo se mure begin resoneer het as gevolg van 'n spesifieke klank-frekwensie afkomstig van die basuine ?

                  Ek is eerlikwaar nog nie heeltemal seker hoekom daar 'n verskil sou wees tussen 'n plastiese en 'n regte horing nie , maar ek verstaan die atraksie tot 'n instrument wat so baie in die Ou Testament genoem word heeltemal. Wat my egter pla is die denkrigtig wat beweer dat 'n mens as te ware "spesiale kragte" sal verkry deur op ene te blaas . Beteken dit dan dat alle Christene by hulle wedergeboorte 'n ramshoring moet kry nie ..... of is alternatiewelik die Gees wat in ons kom bly genoeg om vas te staan in die gesig van die vyand ?

                  (NS : Ek het so 'n ruk terug toevalig iemand op 'n "kuduzela" hoor blaas : dit is 'n baie sagter klank as die "vuvu" , was eintlik heel aangenaam verras dat dit so naba aan die ware jakob klink !)

                  Comment

                  • #10
                    Originally posted by Karin Joubert View Post
                    Liewe Filadelfieer, eintlik het ek gehoor dat dit engele was wat die muur tegerlykertyd afgedruk het in grond en die Israeliete het reguit oorgestap sonder omval stukke...
                    Ek het dieselfde gelees, kan nou nie onthou waar nie, maar ek verbeel my in "Flavius Josephus se complete works."

                    Comment

                    • #11
                      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                      Wat my egter pla is die denkrigtig wat beweer dat 'n mens as te ware "spesiale kragte" sal verkry deur op ene te blaas . Beteken dit dan dat alle Christene by hulle wedergeboorte 'n ramshoring moet kry nie ..... of is alternatiewelik die Gees wat in ons kom bly genoeg om vas te staan in die gesig van die vyand ?
                      Ek dink die Heilige Gees is sterk genoeg. Sien dit as 'n skoonmaak "util" wat gebruik word. 'n "War Cry" om dit so te stel...

                      http://torahforthenations.org/The%20Shofar.htm
                      http://www.delusionresistance.org/christian/shofar.html
                      'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                      Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                      [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                      Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                      [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                      Bemidbar 6:24-26
                      [Numbers 6:24-26]

                      Comment

                      • #12
                        Die klank resonering maak defnitief sin in my ondervinding- 'n reŽn getuienis, veral nou so van pas met byna 35mm wat sover geval het hier in Knysna vandag.
                        dit was so tweede dag van voluit reŽn in Knysna bos toe ek en vriendin met reenjassies bos in is en op klein hoogtetjie op stompe gaan sit het. sopnat ...saggies in tale begin bid en Dankie sÍ vir genadereŽn en toe saggies shofar diep klank geblaas... uit grond kom paddas as dit nat genoeg is en hier kom hulle met kort bonkige en ongemaklike stap beentjies aangesukkel oor blare en houtjies..die grootste ene kyk my vol in die oŽ en kom al nader ek blaas toe weer sag en lank en diep en hulle kom almal nader na my..dan steek ek stil my hand uit en ou grote klim lomp op my hand sukkel oor vingers tot hy vol op my hand sit en stil vir my kyk..so vol vertroue, so Groot is ons Vader dat Hy met Sy gekose klank Sy skepsele bymekaar bring in eenheid...wel, ons het beide dieselfde Skepper en dit was 'n Awesome oomblik vir my en rondom my sit ander in rye drie, twee-twee en kyk almal na ons...
                        dit kan net die klank wees...natuurlike materiaal...die plastiek is hollerige klank, het nou die dag ene in hand gehad en hul blaas dit sangoma styl van die kant af, nie van agter soos trompet en al sketse van Bybeltyse tyd. gedog ek deel net 'n ietsie... shalom

                        Comment

                        • #13
                          Liewe Filadelfieer, net nog ietsie by die resonerings gedagte...as jy ooit kans kry, laat twee vriende met shofars lanks en regs van jou staan en beide in jou rigting blaas en dan voel jy hoe dit deur jou beweeg...powerful stuff..Nee, dit gee mens nie kragte nie, maar dat Gods Gees Kragtig is en Sy doel sal bereik deur ons wat in gehoorsaamheid beweeg en in nederigheid afhanklik bly van Hom wat ons lei en altyd aan Hom alleen eer gee en self kruisiging nastreef en nie wetties raak nie maar in vryheid van Yashua ons Redder en Verlosser beweeg in hierdie dae van chaos en sogenaamde gnostiese uitkyk wat so sterk na vore kom oralsoor, dan mag shofarklanke dalk net God se gedagtes wees om sekere dinge in geestesrealm in lyn te bring vir Groot basuin wat gaan blaas eendag!
                          haai, dit was nogal 'n heerlike interessante dag vir my heir by julle op Bibleforum EN EK WAARDEER ELKEEN VAN JULLE...Kan sommer hoor hoe lief julle my Yashua het! en dit maak my die meeste opgewonde!

                          Comment

                          • #14
                            WELKOM SUSSIE !!!

                            Ja, Karinkie is myse sussie ( innie gees ) ! .... Sondae oggende, aan die begin van ons kerkdiens ( in die plaaslike skoolsaal ) blaas die mensekind die sofar dat die berge antwoord gee ..... en haar getuienis daardeur het al meer as een die kerk se deure ingelok ....

                            diamante kom mos in die kleinste pakies .... en praat die hardste !

                            shalom
                            m
                            Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                            Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                            Comment

                            • #15
                              Francois,
                              dankie vir verwysing na David Ben Yakov-Playing the shofar-

                              ek sien juis onderaan dat hy highlights gemaak het op dit wat my sů na aan die hart lÍ: ABBA Vader wat ons wil lei om juis die 'mind of the Messiah' te kry en soos Yashua wat ons Beminde IS TE BEGIN DINK...ANDERS AS DIE ALLEDAAGSE!
                              NOUJA, vanaad gaan ek my printouts lees en met druppels op dak slaap...

                              mag die engele wat oor julle waak met vurige gebede versterk word en julle beskerm soos net hulle dit kan doen.

                              het onlangs Frank E. Peretti se 'This present darkness' en 'Piercing the darkness' gelees en Wow, as iemand nie geestesrealm verstaan nie, dan kan hulle gerus hier kyk en sowaar nooit sal hul weer wonder hoe werk dit daar waar ons nie in natuurlike realm kan sien nie. shalom en lekker doeks julle
                              Karin

                              Comment

                              Working...
                              X