If this is your first visit, be sure to
check out the FAQ by clicking the
link above. You may have to register
before you can post: click the register link above to proceed. To start viewing messages,
select the forum that you want to visit from the selection below.
Mag julle 'n Geseënde Kersfees met mekaar en met Jesus Christus deurbring.
Met liefde in Hom
Belinda
Jeremiah 29:11
"For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)
My gebed; dat elkeen in hierdie tydperk sal omring word met Vader se groot liefde, vrede, blydskap en vreugde in Hom!
Mag Hy die vriend wees, vir die wat geen vriende het nie. Mag Hy die vertrooster wees vir die wat vetroosting nodig het. Mag Hy die skuiling wees vir die wat geen heenkome het nie. Mag Hy die Rots standvastigheid verleen vir die wat wankel. Mag Hy die bron van liefde, liefde gee aan die wat liefdeloos verkeer. Mag ons hulle in gebed opdra gedurende die tydperk wat soekend is vir antwoorde en vir hulle wat verlsae is van gees.......
Geseende Kersfees in Jesus Christus!
Saved by Grace!
Praying for Mieke and Charles
Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.
My gebed; dat elkeen in hierdie tydperk sal omring word met Vader se groot liefde, vrede, blydskap en vreugde in Hom!
Mag Hy die vriend wees, vir die wat geen vriende het nie. Mag Hy die vertrooster wees vir die wat vetroosting nodig het. Mag Hy die skuiling wees vir die wat geen heenkome het nie. Mag Hy die Rots standvastigheid verleen vir die wat wankel. Mag Hy die bron van liefde, liefde gee aan die wat liefdeloos verkeer. Mag ons hulle in gebed opdra gedurende die tydperk wat soekend is vir antwoorde en vir hulle wat verlsae is van gees.......
Geseende Kersfees in Jesus Christus!
'n Pragtige gebed, MC. Ek stem heeltemal hiermee saam, en bid dit saam met jou.
Jeremiah 29:11
"For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)
Ons weet nie van sneeu nie, ons ken net van braaivleis en sonskyn..... en Kers Fees
Mag die wat vir Jesus verjaarsdag partytjie hou dit geniet
Dankie, A.
Mag jy en jou gesin baie geseënd wees .
Jeremiah 29:11
"For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)
Mag hierdie Kerstyd waarlik n Christusfees wees ver verwyder van die blink van die wereld. Mag Hy vir die wat hoop verloor het weer die Hoop word, ons Anker as ons lewensbootjie wil tip, ons Eindbestemming waarheen ons op pad is.

Welgestel, Protea - ek stem saam. Amen!
Jeremiah 29:11
"For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)
Hierdie is nie eintlik 'n tyd om alleen te wees nie. Al glo mens nie aan 25 Des. nie (wat ek beslis nie doen nie) en al sien mens geen opdrag of voorbeeld in die Bybel om Christus se geboorte te vier nie (wat ek ook nie doen nie), dan bly die dag a.g.v. die tradisie tog maar baie spesiaal. En vanjaar sit ek op hierdie aand stoksiel alleen. Vroulief, kinders en een agterkleinkind is by familie in die Kaap en ek het by die huis gebly om 'n paar dringende probleme reg te sien. Mag die gedagte agter Christus se koms na hierdie deurmekaar wêreld (en nie die dag 25 Des. nie) vir julle tot groot seên wees. Elsa, as jy hier lees, moenie warry nie, ons is nog net so lief soos altyd! En vir die ander daar in Mosselbaai, ek mis julle en glo ons sal volgende jaar weer saam wees (as ons nog hier is). En vir die Lighuisers: Dankie vir 'n wonderlike jaar van saam die Skrifte ondersoek en mag volgende jaar nog beter wees!

Ja-nee, David2: alleenwees oor die Kersgety is nie lekker nie, al is dit net ter wille van die tradisie van saamwees met 'n mens se geliefdes.
Mag die Here jou sommer styf vashou in hierdie tyd, en weet net jy is nie alleen nie want Hy is met jou.
Blessings.

Comment