Announcement

Collapse
No announcement yet.

GeseŽnde Kersfees

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • GeseŽnde Kersfees

    Mag julle 'n GeseŽnde Kersfees met mekaar en met Jesus Christus deurbring.

    Met liefde in Hom
    Belinda
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

  • #2
    Dankie Paidfor!

    My gebed; dat elkeen in hierdie tydperk sal omring word met Vader se groot liefde, vrede, blydskap en vreugde in Hom!

    Mag Hy die vriend wees, vir die wat geen vriende het nie. Mag Hy die vertrooster wees vir die wat vetroosting nodig het. Mag Hy die skuiling wees vir die wat geen heenkome het nie. Mag Hy die Rots standvastigheid verleen vir die wat wankel. Mag Hy die bron van liefde, liefde gee aan die wat liefdeloos verkeer. Mag ons hulle in gebed opdra gedurende die tydperk wat soekend is vir antwoorde en vir hulle wat verlsae is van gees.......

    Geseende Kersfees in Jesus Christus!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

    Comment

    • #3
      Originally posted by MercyChild View Post
      Dankie Paidfor!

      My gebed; dat elkeen in hierdie tydperk sal omring word met Vader se groot liefde, vrede, blydskap en vreugde in Hom!

      Mag Hy die vriend wees, vir die wat geen vriende het nie. Mag Hy die vertrooster wees vir die wat vetroosting nodig het. Mag Hy die skuiling wees vir die wat geen heenkome het nie. Mag Hy die Rots standvastigheid verleen vir die wat wankel. Mag Hy die bron van liefde, liefde gee aan die wat liefdeloos verkeer. Mag ons hulle in gebed opdra gedurende die tydperk wat soekend is vir antwoorde en vir hulle wat verlsae is van gees.......

      Geseende Kersfees in Jesus Christus!
      'n Pragtige gebed, MC. Ek stem heeltemal hiermee saam, en bid dit saam met jou.
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment

      • #4
        Paidfor..... it snows in that picture.....oops

        Ons weet nie van sneeu nie, ons ken net van braaivleis en sonskyn..... en Kers Fees

        Mag die wat vir Jesus verjaarsdag partytjie hou dit geniet
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor

        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment

        • #5
          Originally posted by Ta-An View Post
          Paidfor..... it snows in that picture.....oops

          Ons weet nie van sneeu nie, ons ken net van braaivleis en sonskyn..... en Kers Fees

          Mag die wat vir Jesus verjaarsdag partytjie hou dit geniet
          Dankie, A.

          Mag jy en jou gesin baie geseŽnd wees .
          Jeremiah 29:11
          "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

          Comment

          • #6
            Mag hierdie Kerstyd waarlik n Christusfees wees ver verwyder van die blink van die wereld. Mag Hy vir die wat hoop verloor het weer die Hoop word, ons Anker as ons lewensbootjie wil tip, ons Eindbestemming waarheen ons op pad is.

            Comment

            • #7
              Originally posted by protea View Post
              Mag hierdie Kerstyd waarlik n Christusfees wees ver verwyder van die blink van die wereld. Mag Hy vir die wat hoop verloor het weer die Hoop word, ons Anker as ons lewensbootjie wil tip, ons Eindbestemming waarheen ons op pad is.
              Welgestel, Protea - ek stem saam. Amen!
              Jeremiah 29:11
              "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

              Comment

              • #8
                Hierdie is nie eintlik 'n tyd om alleen te wees nie. Al glo mens nie aan 25 Des. nie (wat ek beslis nie doen nie) en al sien mens geen opdrag of voorbeeld in die Bybel om Christus se geboorte te vier nie (wat ek ook nie doen nie), dan bly die dag a.g.v. die tradisie tog maar baie spesiaal. En vanjaar sit ek op hierdie aand stoksiel alleen. Vroulief, kinders en een agterkleinkind is by familie in die Kaap en ek het by die huis gebly om 'n paar dringende probleme reg te sien. Mag die gedagte agter Christus se koms na hierdie deurmekaar wÍreld (en nie die dag 25 Des. nie) vir julle tot groot seÍn wees. Elsa, as jy hier lees, moenie warry nie, ons is nog net so lief soos altyd! En vir die ander daar in Mosselbaai, ek mis julle en glo ons sal volgende jaar weer saam wees (as ons nog hier is). En vir die Lighuisers: Dankie vir 'n wonderlike jaar van saam die Skrifte ondersoek en mag volgende jaar nog beter wees!

                Comment

                • #9
                  Originally posted by David2 View Post

                  Ja-nee, David2: alleenwees oor die Kersgety is nie lekker nie, al is dit net ter wille van die tradisie van saamwees met 'n mens se geliefdes.

                  Mag die Here jou sommer styf vashou in hierdie tyd, en weet net jy is nie alleen nie want Hy is met jou.

                  Blessings.

                  Working...
                  X