Announcement

Collapse
No announcement yet.

'n Nuwe forum!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Ta-An
    replied
    Maar ons is mos te lief vi jou om jou uit te blok (((hug)))

    Leave a comment:


  • protea
    replied
    Ek het net begin dink julle is kwaad vir my want ek is al van verlede Donderdag geblok erens en kon net nie inlog nie........ Toe le die probleem by ons klein plattelandse internetvoorsiener. Maar nietemin, ek hou van die forum se nuwe gesiggie, sy 'kapsel' en sy ' kleertjies'. Doet zo voort!

    Leave a comment:


  • AndreHa
    replied
    Originally posted by Philip dT View Post
    Ek moet sÍ, die nuwe forum lyk sagter en meer vaartbelyn.
    Ja nee, ek stem.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Originally posted by Philip dT View Post
    Ek moet sÍ, die nuwe forum lyk sagter en meer vaartbelyn.
    Philip dit neem definitief langer om 'n kleurvolle 'fancy' pos te maak.... maar ook vinniger om 'n eenvoudige pos te maak

    Leave a comment:


  • Philip dT
    replied
    Ek moet sÍ, die nuwe forum lyk sagter en meer vaartbelyn.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Originally posted by paidforinfull View Post
    Ek hou ook van die veranderinge, maar ek mis die mooi 'ingekleurde' profile pages.
    Ag, dit was darem maar sooooooooo mooi gewees.
    Ons sal daar kom.......

    Leave a comment:


  • marline
    replied
    Originally posted by paidforinfull View Post
    Ek hou ook van die veranderinge, maar ek mis die mooi 'ingekleurde' profile pages.
    Ag, dit was darem maar sooooooooo mooi gewees.
    en ons het sooooo lekker gespeel!!!!!!

    Leave a comment:


  • paidforinfull
    replied
    Ek hou ook van die veranderinge, maar ek mis die mooi 'ingekleurde' profile pages.
    Ag, dit was darem maar sooooooooo mooi gewees.

    Leave a comment:


  • Ta-An
    replied
    Ja, David.... die sagteware (post count) het opgevang met die drade wat in die argief gelaai was Van ons het tot oor 20 000 poste verloor, hoe langer jy lid was, hoe meer posts het jy verloor

    Ons werk nog om al die 'glitches' uit te stryk,

    Ja, en mag dit 'n nuwe blaaidjie se oorslaan reflekteer

    Leave a comment:


  • Lanie
    replied
    Ek stem saam David, ek hou ook van die verandering.

    Leave a comment:


  • David2
    started a topic 'n Nuwe forum!

    'n Nuwe forum!

    Wat het gebeur die twee dae oor Kersfees terwyl die forum af was? Wel, ek kla nie. 'n Verandering is so goed soos 'n vakansie. Dinge lyk nou sommer heel nuut en ek hoop die mense gaan met nuwe ywer aan die forum deelneem. Ek sien die aantal plasings het ook drasties verminder. Ek het eers oor 1000 gehad en nou is dit 560. Dit is seker daardie ander drade wat destyds verdwyn het wat nou heeltemal uitgevee is? Vir my maak dit nie saak nie. Die aantal plasings "is net 'n nommer"!
Working...
X