Announcement

Collapse
No announcement yet.

'n Voorspoedige Nuwe Jaar

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 'n Voorspoedige Nuwe Jaar



    Mag die Here julle seën en beskerm; mag Hy julle genadig wees, julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!

    'n Voorspoedige Nuwe Jaar aan julle en julle gesinne.

    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

  • #2
    Hi Belinda! Dit pla my nog heeltyd dat ek nie so draad hier sien nie en sommer so uit die bloute lees ek nou hierdie een raak, nou voel ek sommer beter en minder skuldig en dankie vir die mooi seënwense, soos net die Here self kan gee en ek hoop hierdie jaar is 'n mooi jaar vir almal!
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      Originally posted by CFJ View Post
      Hi Belinda! Dit pla my nog heeltyd dat ek nie so draad hier sien nie en sommer so uit die bloute lees ek nou hierdie een raak, nou voel ek sommer beter en minder skuldig en dankie vir die mooi seënwense, soos net die Here self kan gee en ek hoop hierdie jaar is 'n mooi jaar vir almal!
      Dankie, Ferdi.

      Ja-nee, ons weet nou nie wat alles in 2010 vir ons voorle nie, maar vir die wat die Here dien gaan dit beslis nie vervelig wees nie .

      Blessings aan almal.
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment

      Working...
      X