Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoera Hoera!!!!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoera Hoera!!!!!

    My jongste kom oor 2 weke huis toe!!!! Ek het hom Mei maand laas gesien, en hy klim eers weer 4 April op die volgende skip.

    Ek wonder altyd of ek hom sal erken as hy deur die hekke op die lughawe kom, nadat ek hom so lank nie gesien het nie. Dit het darem gelukkig nog nooit gebeur nie. Ag ek sien so uit na sy kuiertjie!!!

  • #2
    Ons is saam met jou bly (((hug)))
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment

    Working...
    X