Announcement

Collapse
No announcement yet.

Epifanie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Epifanie

    Vir die eerste keer leer ek vandag van epifanie.
    Kan iemand dit vir my verduidellik asb? Ek het op die net opgekyk, maar dit klop nie heeltemal vir my nie.

  • #2
    Gaan niemand vir my se nie?

    Comment


    • #3
      OK sÍ vir my, wat weet jy van epiphany ?
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Jy kan hier a definisie lees

        Hoofsaaklik deur die "Eastern Churches" gevier.... om die doop van Jesus te herdenk, sommige kerke onthou die dag as die dag waarop die Wyse manne geskenke aan Jesus gebring het by Sy geboorte
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Dankie Ta-An, so wat ek verstaan dis 'n mens ingestelde Christelike fees? Dit word nie in die Bybel genoem nie?

          Comment


          • #6
            Ja..... dis wat ek verstaan..... 'n Rooms Katolieke feestelike instelling.
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Baie dankie, ek het gewonder of ek dit verkeerd verstaan. Ek het begin met 'n nuwe bybelstudie, en dit is die eerse vreemde ding wat ek toe kry. Ons amptelike studie begin 20ste Jan, maar intussen het ons opleeswerk.

              Comment


              • #8
                Ken jy die liedjie... The twelve days of Christmas ?? Die geskenke wat in die liedjie besing word het ook 'teologiese' simboliek.

                Die Fees van Epiphany begin met Kersdag, hou aan vir 12 dae en kom tot einde op die 6eJan.[[[ 1e dag 26-Des
                tot 12e dag 6-Jan]]]
                Meestal in die Rooms Katolieke-kerk gelowe waar jy dit kry.
                'n Ander woord vir Epiphany is Theofany.... die sigbare verskyning van God......
                Die viering van die Doop van Jesus is definitief Rooms Katoliek..... en die dag het vir hulle iets te doen met die teenwoordigheid van die Heilige Gees.

                As Christene fier ons Paas Fees (Kruisiging)
                Opstanding uit die dode
                Hemelvaart
                Pinkster (Uitstorting van die Heilige Gees)

                Waar kry jy die Bybelstudie??
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Dis nogal vir my snaaks toe ek oor HRM geskryf het, het daar mense op my kop afgekom soos 'n "ton of bricks" Nou dat ek hierdie vraag vra, is jy die enigste wat my antwoord!!!! Vreemd ne??? Wel, die is 'n studie by die NG kerk, genoem woordskool. Ek het 'n studie gids gekry wat elke dag 'n stukkie inhet wat ons moet doen, op 20 Jan begin ons dan met amptelke studie, en kan ons Ds vra als wat ons pla. Intussen doen ek maar biejtie navorsing. Dankie vir jou insette.

                  Comment


                  • #10
                    Ondersteun die NG kerk die viering van die Epiphany?
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by marline View Post
                      Dis nogal vir my snaaks toe ek oor HRM geskryf het, het daar mense op my kop afgekom soos 'n "ton of bricks" Nou dat ek hierdie vraag vra, is jy die enigste wat my antwoord!!!! Vreemd ne??? Wel, die is 'n studie by die NG kerk, genoem woordskool. Ek het 'n studie gids gekry wat elke dag 'n stukkie inhet wat ons moet doen, op 20 Jan begin ons dan met amptelke studie, en kan ons Ds vra als wat ons pla. Intussen doen ek maar biejtie navorsing. Dankie vir jou insette.
                      Ek glo nie die deursnit ou hier weet waarvan jy gepraat het nie.....
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Tydens hierdie fees waarvan Ta-an praat, seŽn hierdie Oosterse kerke ook die doopwater wat deur hulle as "heilige water" beskou word. Maar moet nie net dink aan die Ooste nie, reg oor die wÍreld is daar Christene, ook hier in Suid-Afrika, wat na die heilige land gaan om van die "heilige water" van die Jordaanrivier in bottels terug te bring om dit dan by besprenkelingsdoop te gebruik, want die Jordaan se water word ook elke jaar tydens Epifani "geseŽn" en "geheilig".

                        Die woord epifani kom van die Griekse woorde epifaino (werkwoord = verskyn) of epifaneia (naamwoor = verskyning).
                        Vir epifaino, gaan lees Luk. 1:79; Hand. 27:20; Titus 2:11; Titus 3:4.
                        Vir epifaneia, gaan lees 2 Thess. 2:8; 1 Tim. 6:14; 2 Tim. 1:10, 4:1, 4:8; Titus 2:13

                        Uit hierdie verse sal jy die Bybelse gebruik van die woord duidelik kan aflei. Die meerderheid van die voorkomste van die woorde in die Bybel praat van Jesus se verskyning by die wederkoms.

                        Hand. 2:20 praat ook van die wederkoms en noem dit die groot en deurlutige (epifanes) dag van die Here. Dit is dus die belangrike dag van Christus se verskyning.

                        Comment


                        • #13
                          Epifanies .... in die OT... bv waar die Engel aan Abram verskyn het, of by die brandende bos aan Moses...
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Baie dankie!! Nou verstaan ek dit sommer ook!!!!

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by Ta-An View Post
                              Ondersteun die NG kerk die viering van die Epiphany?
                              Marline???? ?
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X