Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat het gebeur?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Wat het gebeur?

    Dalk kan een van die mods my uithelp hier, ek sien die bord het redelik verander en lyk nou heel skaflik, net ietsie wat my opval vanoggend, ek sien ek het in die omgewing van 4,000 plasings verloor op my plasing telling, hoe op die aarde het dit gebeur?

  • #2
    Phil.....
    Iemand was baie "oulik" en het BAIE drade ouer as 1 jaar in die Argiewe gaan plaas.....

    Die deelnemers hier wat al lank ...soos van die begin van tyd af, hier was, is die swaarste getref....... kyk na bdh se posts, nie eers 500 nie
    EK en moonglow het die meeste verloor ..............

    So nee, ons het niks teen jou nie..... as jy langer hier was, het jy meer verloor.....
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Originally posted by Phil Fourie View Post
      Dalk kan een van die mods my uithelp hier, ek sien die bord het redelik verander en lyk nou heel skaflik, net ietsie wat my opval vanoggend, ek sien ek het in die omgewing van 4,000 plasings verloor op my plasing telling, hoe op die aarde het dit gebeur?
      Hi Phil,

      As ek net hier by Anneke kan aansluit. Die argiewe se drade word nie meer getel met die nuwe sagteware nie, wat wel die geval was met die ouer weergawe. Daar is baie drade wat eintlik glad nie in argiewe moet wees nie en soos ek tyd kry plaas ek weer van hulle terug. Jy kan dalk een oggend verras wees as ek of iemand anders fluks was, want daar kan skielik 500 plasings meer wees as voor jy bed toe was die vorige aand...
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Nee ek het beslis nie gedink julle het iets teen my nie, ek was darm ook deel van die mod span, so ek weet sulke tipe goed gebeur, wou maar net hoor of daar 'n spesifieke rede is hoekom dit gebeur het

        Comment

        Working...
        X