Announcement

Collapse
No announcement yet.

Afrikaans is plesierig

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Afrikaans is plesierig

    Ja, julle lees reg....

    Ek lees so pas raak op 'n ander BB. .... hulle praat van 'n "Nuwe Garing" vir 'n nuwe draad / thread wat hulle oop maak
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Kan jy glo.....net een plek in die Bybel word die woord "garing" gebruik.....en DIT klink nie baie plesierig nie. Net vir info.

    Jesaja 22:17 Kyk, die HERE sal jou wegslinger, soos ‘n man iets wegslinger, en jou vas inmekaar rol,
    Jesaja 22:18 jou vas inmekaar draai soos ‘n tol garing, jou soos ‘n bal wegslinger na ‘n land wat alkante toe wyd is; daar sal jy sterwe, en daar sal jou pronkwaens wees, o skandvlek van die huis van jou heer!

    Comment


    • #3
      Anneke, ek het self voorheen van 'n "lyn" gepraat voor ek op Lighuis gesien het dit is 'n draad. Lg. maak meer sin, want 'n storie het mos 'n draad!

      Comment


      • #4
        Hehehe, as jy nou 'n draad wil uittorring, moet jy dit net 'n garing in daai draad beet kry...
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #5
          Originally posted by CFJ View Post
          Hehehe, as jy nou 'n draad wil uittorring, moet jy dit net 'n garing in daai draad beet kry...
          Jy is darm slim..... want jy kry my altyd aan die dink..... Wanneer jy 'n draad wil "derail' ="uittorring' gryp jy 'n garing en trek los
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment

          Working...
          X