Announcement

Collapse
No announcement yet.

Oudio Bybel 1933/53

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Oudio Bybel 1933/53

    Weet iemand dalk waar ek 'n oudio weergawe van die 1933/53 vertaling kan koop of aflaai? Ek het reeds die KJV en die Nav Nuwe Testament, maar die een is hogere Engels en ek hou nie baie van die nuwe vertaling nie. Net die Nuwe Testament Psalms en Spreuke sal ook goed wees. Help tog asseblief.

  • #2
    CUM het nuwe testament en psalms in mp3 cd formaat so R180-R200 as ek reg onthou.... o en spreuke ook... cd 1 het vier evangelies op, maak werk toe en huis toe ry lekker!
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

    Comment


    • #3
      Freek, hier is 'n skakel. Ek is bly jy hou by die 1933/1953 vertalings.

      http://www.bybel.co.za/home/

      Comment


      • #4
        Johnny, daar is nie oudio bybels daar bekikbaar nie.

        Comment


        • #5
          Originally posted by Freek View Post
          Johnny, daar is nie oudio bybels daar bekikbaar nie.
          Lyk my jy is reg, Freek. As ek so vinnig op daardie skakel rondsoek kry ek ook nie ene nie. Waarvan ek jou wel kan verseker is dat jy by hulle (die Bybelgenootskap) sal regkom. Ek het in die week 'n MP3 Nuwe Testament, Psalms en Spreuke by die Bybelhuis gaan koop. Ek het minder as die helfte betaal as die prys van CUM wat vroeër gemeld is. Ek het ook al vantevore 'n gewone CD weergawe by hulle gekoop, maar ek kan nou nie meer die prys onthou nie.

          Ongelukkig is ek meegedeel dat die Ou Testament ook in die verlede beskikbaar was en dat dit, weens gebrek aan belangstelling, nou nie meer verkrygbaar is nie. Weet iemand dalk waar ek die Ou Testament in MP3 formaat kan bekom?

          Comment


          • #6
            Re: Oudio Bybel 1933/53

            Ek het onlangs weer die '53 Ou Testament in MP3 formaat teen net oor die R 300 aangekoop. PM my as jy belangstel, dan gee ek jou die kontak besonderhede van die persoon deur wie ek dit bestel het.

            Comment


            • #7
              Re: Oudio Bybel 1933/53

              Die Audio Bybel: 'n Woordelikse voorlesing van die 1953-vertaling (ISBN: 6009681020028) word uitgegee deur Beloftes in Aksie en die Bybelgenootskap. Die telefoonnommers op die agterkant is 012 484 2000 en 082 800 0885. Die stemkunstenaars is Jacques Botes, Lieb Bester, Esté Geldenhuys, Liane Heyl, Will Roberts, Johan Scholtz, Rentia v/d Bijl en Charl van Heyningen.

              Comment


              • #8
                Re: Oudio Bybel 1933/53

                Wat sal die toepassing wees van so 'n Bybel, maw hoe gebruik julle ouens wat hierdie weergawe het dit ?

                Comment


                • #9
                  Re: Oudio Bybel 1933/53

                  Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                  Wat sal die toepassing wees van so 'n Bybel, maw hoe gebruik julle ouens wat hierdie weergawe het dit ?
                  Daar is natuurlik mense wat nie so maklik kan lees nie vir wie 'n Oudio Bybel 'n wonderlike hulpmiddel kan wees. Ek kan natuurlik heel goed lees (wanneer my aandag nie afgelei word nie, né), maar ek hou daarvan om daarna te luister sommer so terwyl ek op die oefenfiets is of so. Ek verkies om eerder na die Woord te luister eerder as een of ander getjommel. Ek het nie 'n MP3 speler nie, maar my selfoon het die fasiliteit om MP3 te kan terugspeel.

                  Comment


                  • #10
                    Re: Oudio Bybel 1933/53

                    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                    Wat sal die toepassing wees van so 'n Bybel, maw hoe gebruik julle ouens wat hierdie weergawe het dit ?
                    Faith comes by hearing and hearing by the Word..... dis amazing hoe jy die nuwe goed hoor as daar nie vers so en so heeltyd tussenin is nie, bind alles as geheel beter saam en goed wat nie sin gemaak het nie , kliek soms skielik , Ja en daai ding van dit wat die hart van vol is loop ie mond van oor, en pas jou hart op wat jy daarin hou... eish dis SO waar, sukkel soms lekker om rubbish uit mind en gedagtes te kry en die oordink en luister ( gospel songs ook *-) dan word jy wakker met lied in hart ) help om gedagtes te rig..
                    Dis alles net genade -Ma Grace
                    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                    Comment


                    • #11
                      Re: Oudio Bybel 1933/53

                      Ek het die KJV en die NIV. Net die gesproke bybels. Ek gebruik dit as ek slaap. Slaap baie lekker daarmee in die aande.
                      'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                      Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                      [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                      Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                      [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                      Bemidbar 6:24-26
                      [Numbers 6:24-26]

                      Comment


                      • #12
                        Re: Oudio Bybel 1933/53

                        Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                        Wat sal die toepassing wees van so 'n Bybel, maw hoe gebruik julle ouens wat hierdie weergawe het dit ?
                        Ek luister daarna in die kar terwyl ek ry, ipv na musiek, (maar ek het nog die stel van 70 of so CD's ,het so paar jaar terug R2000 gekos, Gelukkig is dit deesdae aansienlik goedkoper in mp3 beskikbaar) so ek luister na een cd op n slag, dit het omtrent n halwe matheus of johanes boek op, en self al LUISTER ek nie terwyl ek daarna luister nie , (konsentreer) dink ek tog dit help jou om die bybel later soos n papegaai te ken, al kan ek nog nie johannes uit my kop hardop se nie, vind ek tog dat wanneer ek johhannes lees kom die volgende woord/woorde/sin, automaties by my op nog voordat ek dit gelees het, so ek dink tog dit dien n doel, Wat ook sal lekker wees dink ek , is as iemand die bybel kan omsit in liedjies , iets met beat ipv net n voorlesing uit die bybel op een toon, want dit is makliker om iets (liedjie) met beat te memoriseer as iets wat net heeltyd op die selfde stemtoon voortgaan.
                        *M.V. (my vertaling , gaan dit nie nou opsoek nie)

                        Comment


                        • #13
                          Re: Oudio Bybel 1933/53

                          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                          Wat sal die toepassing wees van so 'n Bybel, maw hoe gebruik julle ouens wat hierdie weergawe het dit ?
                          Ek luister in die moter wanneer ek bestuur
                          Hoor goed wat ek nog nooit raak gelees het nie.


                          Originally posted by hein
                          , Wat ook sal lekker wees dink ek , is as iemand die bybel kan omsit in liedjies , iets met beat ipv net n voorlesing uit die bybel
                          Jy kan luister na die getoonsette Psalms van,,,,
                          Louis Britz of die Griekwa Psalms van Randal Wicomb.

                          Ek luister graag na Paul Wilbur se musiek, alhowel in Ingils is dit woord vir woord soos in die Bybel.
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Re: Oudio Bybel 1933/53

                            Originally posted by Ta-An View Post
                            Ek luister graag na Paul Wilbur se musiek, alhowel in Ingils is dit woord vir woord soos in die Bybel. [/COLOR][/I][/B]
                            is dit hy https://store.wilburministries.com/ . dankie?
                            *M.V. (my vertaling , gaan dit nie nou opsoek nie)

                            Comment


                            • #15
                              Re: Oudio Bybel 1933/53

                              Originally posted by hein View Post
                              Einste .
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X