Announcement

Collapse
No announcement yet.

Een van ons vriende nodig hulp

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Een van ons vriende nodig hulp

    Enige een van die Mods.
    Kan julle asb vir Ettienne Marais help. Hy kan nie meer inlog op BF vandat die forum verander het nie. As een van die mods kan help kan hulle my kontak per PM en ek sal Ettienne se mail address aanstuur.

    Dankie vir die hulp
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  • #2
    Het Ettiene al reg gekom ? Ta-An kan dalk help aan die tegniese kant ?

    Comment

    • #3
      Originally posted by Francois Marais View Post
      Enige een van die Mods.
      Kan julle asb vir Ettienne Marais help. Hy kan nie meer inlog op BF vandat die forum verander het nie. As een van die mods kan help kan hulle my kontak per PM en ek sal Ettienne se mail address aanstuur.

      Dankie vir die hulp
      Hi Francios,

      Ek het gaan kyk in die lede-register en sy naam kom glad nie daar voor nie. Ek sal net weer seker gaan maak, maar as dit so is weet ek nie hoekom nie en wil voorstel dat hy weer registreer, sou dit die geval wees dat hy glad nie opgeteken is in die register nie.
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…

      Comment

      • #4
        Hi CFJ. Sien sy account staan op Guest:
        http://bibleforums.org/member.php?37421-Etienne-Marais

        Kan hom vra om net weer van voor af te register.
        Dankie vir die hulp.
        'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
        Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
        [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
        Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
        [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

        Bemidbar 6:24-26
        [Numbers 6:24-26]

        Comment

        • #5
          Francios,

          Ons het sy wagwoord vir hom deur e-pos gestuur. Hy sal net 'n draad moet oopmaak in Chat to the moderators, vir aandag Ta-An, voor hy sal kan deelneem. Daar is iets wat sy met hom wil bespreek oor skakels wat teen die reëls is.

          Working...
          X