Announcement

Collapse
No announcement yet.

Registreer jou Denominasie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Registreer jou Denominasie

    ... okay okay... ek het alweer net met 'n halwe oor geluister. maar soos wat ek vertstaan, moet volgens die wet, wanner 'n klompie gelowiges bymekaar kom om te aanbid, 'n/hulle denominasie registreer.

    Blykbaar vereis die wet dit...

    Al is julle nie deel van 'n kerk nie,,, varal as jy nie deel is van 'n kerkgemeenskap is nie... die "wet" wil weet wie jy /julle is....

    Dit was oor Radiokansel, iemand anders wat hiervan weet??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Ek sal ook graag meer wil weet hiervan. Dit maak nie sin dat 'n regering wat godsdiensgelykheid voorstaan so iets sal voorskryf nie, maar enige iets is seker moontlik in die nuwe Suid Afrika.

    Comment


    • #3
      So, as ek reg verstaan, as ek nou bv. mre 'n nuwe kerk stig, dit geregestreer moet word? Dit maak sin. Snaakse dinge gebeur, ek kan verstaan as die regering deursigtigheid verlang deur die hele land.
      Dit sal bv die polisie se werk ook makliker maak in bv. okkultiese bedrywighede... al probleem is dit is juis ondergrondse bedrywighede wat juis nie sal regestreer nie.
      Mens kan uit so iets ook maklik data opbou wat oor jare 'n trend uitwys... bv. die gesondheid van 'n samelewing, of die invloed van geloof teenoor geweld... kan eintlik ontaard in 'n interresante studierigting...

      Comment


      • #4
        Ja dit kan nogal lastig raak. Wat daarvan as ek dan nou met my vriende wat nie aan 'n kerk behoort nie 'n gereelde bybelstudie by my huis hou en saam aanbid, moet ons dan ook registreer?
        Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

        Comment


        • #5
          Dit hang seker af wat by registrasie bedoel word? Die ware gemeente is al twee duisend jaar gelede in die hemel geregistreer. Om dit rens in SA aan te teken gaan geen verskil maak nie. Om die lede te registreer is onmoontlik want die hele skepping wag met reikhalsende verlange dat God bekend gaan maak wie dit is. (Rom 8;19) Die regering kan agteroorval maar hulle gaan dit nie uitvind voor God dit bekend maak nie. S gerus vir die regering dat Christus die hoof van die gemeente is (1 Kol 1:18) is en as hulle iets verder wil weet moet hulle Hom ga-loop vra. S vir die regering daar is geen doel in registrering van namaaksels nie, so ons stel nie belang nie. As hulle afgodstempels en afgodskerke wil registreer kan hulle dit seker maar doen, dis hulle reg.

          Comment


          • #6
            Originally posted by Philip dT View Post
            Ja dit kan nogal lastig raak. Wat daarvan as ek dan nou met my vriende wat nie aan 'n kerk behoort nie 'n gereelde bybelstudie by my huis hou en saam aanbid, moet ons dan ook registreer?
            Yup, dit is 'n denominasie....
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Originally posted by Ta-An View Post
              Yup, dit is 'n denominasie....
              Dan is dit so goed ons leef in Rooi China
              Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

              Comment


              • #8
                Originally posted by Philip dT View Post
                Dan is dit so goed ons leef in Rooi China
                Het jy die boek, Gold fears no fire al gelees... ??
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Originally posted by Ta-An View Post
                  Het jy die boek, Gold fears no fire al gelees... ??
                  Nee, waaroor gaan dit en waar kry ek dit?
                  Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                  Comment


                  • #10
                    Ek het die boek seker 20 jaar terug gelees...... gaan oor die vervolging van die kerk en Christene..... afgespeel in Rusland, waar die staat die kerk beheer....
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      ja, die staat verwag verantwoordelikheid saam met vryheid ........... godsdiens vryheid beteken nie vry van die belastingkas nie, daarom seker die "registrasie" ....

                      "denominasie" .... vreemde woord daardie ........ kyk net wat gebeur as jy per ongelik die n & m omruil ......

                      waar 2 of meer saam staan ....... ens ....
                      waar twis is .... ens ...

                      1 kan 'n duisend aanvat, 2 kan tienduisend oorwin ...... die duiwel se suksesvolste wapen in die ware kerk ( bruid van Christus as geheel ) is juis verdeeldheid .......... as ons nie eenders glo nie kan ons nie saam glo nie !

                      shalom
                      m
                      Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                      Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Philip dT View Post
                        Ja dit kan nogal lastig raak. Wat daarvan as ek dan nou met my vriende wat nie aan 'n kerk behoort nie 'n gereelde bybelstudie by my huis hou en saam aanbid, moet ons dan ook registreer?
                        Ek ken nie die wet nie, maar dit maak nie vir my sin om 'n huisgroepie wat saamkom as a denominasie te registreer nie.

                        Is kerke steeds vrygespreek van belasting betaling? Indien nie, kan dit wees dat die regering registrasie verlang waar gelde ingesamel word. Indien geen geld hande wissel nie, en as mens net saamkom in iemand se huis kan ek nie sien hoe die regering kan of wil verwag dat so 'n groepie moet registreer nie.

                        Dit maak geen sin nie, maar ek kan verkeerd wees. Beste is om by 'n prokureur te probeer uitvind wat die wet presies se.

                        Blessings.
                        B.
                        Jeremiah 29:11
                        "For I know the plans that I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                        Comment

                        Working...
                        X