Announcement

Collapse
No announcement yet.

net vir Johnny

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • net vir Johnny

    Okay meneer....kan jy die sien en pos??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Originally posted by Ta-An View Post
    Okay meneer....kan jy die sien en pos??
    Sjoe...................'n draad net vir my!? Jis ouens.....ek voel bevoorreg. Ek kan hom sien van my huis rekenaar af. Sal kyk of ek die ander wat ek nie kan sien van my werk rekenaar dalk van my huis rekenaar kan sien. Dankie Ta-An.......baie dankie antie. Ek sal more laat weet. Bye....lekker doeks al julle mod's.

    Comment


    • #3
      Okay Johnny.... nou kyk more van die werk af...sien
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Originally posted by Ta-An View Post
        Okay Johnny.... nou kyk more van die werk af...sien
        Nee....ek kan die drade nie van my laptop access nie, maar wel ander drade. Weet nie.....sal maar geduldig wag dat die probleem homself oplos.

        Comment


        • #5
          Dus is dit 'n hardeware probleem, en nie ons wat jou boikot nie
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Originally posted by Ta-An View Post
            Dus is dit 'n hardeware probleem, en nie ons wat jou boikot nie
            Dan behoort ek ook nie ander drade te sien nie. Sal weer kyk as julle nuwe drade oopmaak of die probleem daar is.

            Comment

            Working...
            X