Announcement

Collapse
No announcement yet.

Allo!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Allo!

    hallo, vriende! Ek probeer om te leer afrikaans.... dit is 'n baie pret taal... mei Ek asseblief oefen praat afrikaans met u? Ek vra verskoning vir die sleg grammatika!


    -- Your ~sister~ in Christ.... a "Kaffinated Kittykat"!!

    ROMANS 5:8. Forgiven. Freed. Humbled. Amazed. Grateful. Relying on Christ.

    Love is not a place to come and go as we please
    It's a house we enter in, then commit to never leave
    So lock the door behind you, and throw away the key
    We'll work it out together, let it bring us to our knees.....
    Warren Barfield




  • #2
    Ja jy mag maar op ons oefen

    Comment


    • #3
      Hallo Koffiekat,

      Jy is welkom om jou afrikaans hier te oefen. Jy is reg, dit is 'n lekker taal! Van waar kom die begeerte om afrikaans te leer?
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        Hallo

        Originally posted by CoffeeCat View Post
        hallo, vriende! Ek probeer om te leer afrikaans.... dit is 'n baie pret taal... mei Ek asseblief oefen praat afrikaans met u? Ek vra verskoning vir die sleg grammatika!

        Hallo CoffeeCat. Dis baie goed om jou hier te sien. Jou Afrikaans is nie te sleg nie - wie het jou geleer? Hoop om jou nog baie hier te sien. Blessings.
        Jeremiah 29:11
        "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

        Comment


        • #5
          Originally posted by CoffeeCat View Post
          hallo, vriende! Ek probeer om te leer afrikaans.... dit is 'n baie pret taal... mei Ek asseblief oefen praat afrikaans met u? Ek vra verskoning vir die sleg grammatika!

          Jou Afrikaans is goed! Veral omdat jy dit al kan tik! Waar het jy geleer? En ek stem saam - dis 'n wonderlike taal en ek is nie een oomblik spyt ek praat dit nie!

          Comment


          • #6
            Ek wonder nou net, is daar ander nasies ook, wat so trots is op hulle taal, as wat ons, op ons s'n is?
            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

            Comment


            • #7
              Ek weet nie En mens kan nie dink dat hulle Afrikaans wou "geban" het nie. Miskien dink ek die Franse is so trots op hulle taal - dit is immers ook 'n baie mooi taal, maar ek sal die nie aanleer nie, klink te tegnies

              Comment


              • #8
                Die zulu's is net so trots op hul taal. Daar is Zulu's wat weier om 'n ander taal te praat, en so dwing hy anders taliges om zulu aan te leer.

                Comment


                • #9
                  Ekke het al 11 jaar die begeerte om Zoeloe aan te leer! Dis jammer daar's nie 'n Zoeloe forum waar ek kan oefen nie....
                  The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                  Comment


                  • #10
                    Op die stadium van die geveg wil ek die swart taal leer wat meestal en landwyd gepraat word - ek hoef dit nie te kan praat nie - maar net te verstaan! Dis nogal frustreurend wanneer hulle oorslaan na hulle eie taal en jy het nie meer 'n clue wat aangaan nie!

                    Comment


                    • #11
                      Hallo Koffiekat,
                      Oefen voort, ons sukkel nog so plek plek om Phil se skrywes ook te verstaan.

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                        Hallo Koffiekat,
                        Oefen voort, ons sukkel nog so plek plek om Phil se skrywes ook te verstaan.
                        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Sonia Smit View Post
                          Op die stadium van die geveg wil ek die swart taal leer wat meestal en landwyd gepraat word - ek hoef dit nie te kan praat nie - maar net te verstaan! Dis nogal frustreurend wanneer hulle oorslaan na hulle eie taal en jy het nie meer 'n clue wat aangaan nie!
                          Vir my gaan dit nou weer oor respek. Ek het ongelooflik respek vir iemand wanneer hulle met my in my moedertaal gesels wanneer dit hulle tweede taal, of selfs derde taal is. Ek sal graag dieselfde respek wil verdien en ook betoon deur met iemand in hulle moedertaal te kan kommunikeer. En ek dink dis !
                          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                          Comment


                          • #14
                            Ek dink net nie dit sal so lekker klink as daar 'n vreemde taal uit my mond uitkom nie!

                            Comment


                            • #15
                              Ek hoor dat Afrikaans is 'n Hemelse taal . . . Dit het geen aardse waarde meer nie . . .
                              2Ti 3:12 En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.

                              Comment

                              Working...
                              X