Announcement

Collapse
No announcement yet.

Is rook verkeerd ?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Is rook verkeerd ?

    So wat dink julle ouens ? Ek is huiwerig om die woord "verkeerd" met "sonde" te vervang, alhoewel dit eintlik maar op dieselfde ding neerkom, nie waar nie ? Wat mens dalk ingedagte kan hou, is die alternatief : As 'n ding nie sonde is nie... is dit dan tot eer van die Here ?
    26
    Ja
    84.62%
    22
    Nee
    7.69%
    2
    Ek is nie seker nie
    7.69%
    2

  • #2
    Ek dink engiets wat nadelig is vir jou liggaam, is verkeerd. Dit sluit in rook, oormatige gebruik van sterk drank, ooreet ens. Die Heilige Gees oortuig 'n mens van sonde, en wanneer rokers die Here ontmoet, word hulle gedring om op te hou daarmee. Dis nie in alle gevalle ewe maklik nie en dit neem soms baie lank, maar ek het nog nooit 'n wedergebore kind van die Here ontmoet wat vrede het oor sy rookgewoonte nie.

    Comment


    • #3
      Uit persoonlike ondervinding

      Ja, SONDE

      Comment


      • #4
        Net soos Phil, kan ek ook uit persoonlike ondervinding tot geen ander slotsom kom, as dat rook verkeerd is nie. Mens voel skoon 'n ander mens as jy ophou rook en die verslawende effek maak mens 'n slaaf van zolle en skywe. Ek het darem al in 1992 opgehou, maar iemand het eendag gesÍ, David Pawson ek dink, dat al weet hy nie 100% of rook verkeerd is nie, weet hy 100% dit ruik al reeds soos wat hy dink die hel sal ruik.
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ


        Comment


        • #5
          Ek het 2 sienings oor hoekom ek dink Rook is 'n sonde.
          Sienig 1: In die Skeppings verhaal (wat nou nie eintlik 'n verhaal is nie, maar die waarheid) is daar vir Adam gesÍ om te heers oor die aarde, diere en ook plante. As ek nou nie kan nee sÍ vir 'n ou tabak plantjie se rookies nie, dan heers hy mos nou oor my . . .

          Sienig 2: Die rede hoekom meeste mense rook is om te kan "cope" met hulle lewensstyl. Hulle kies om die Gees "uit te sit" en iets fiesies/vleeslik te gebruik om hulle vlees te kalmeer. Die bybel sÍ my vlees moet sterf en nie gekalmeer word nie . . .

          Wat sÍ julle . . . of
          2Ti 3:12 En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.

          Comment


          • #6
            Ek het 'n paar vriende wat al opgehou rook het, nadat hulle, hulle lewens aan die Here oorgegee het. Prys die Here!

            Een van hulle was lank terug 'n alkoholis, maar is met genade daarvan verlos (net agv biddende ouers wat "tough love" toegepas het). Hy het so 2 jaar terug sy hart vir die Here gegee maar het die heeltyd vir my gesÍ dat hy nooit sal ophou rook nie. Maar moenie die krag van Christelike groepsdruk onderskat nie. Hy het nou al 12 weke terug opgehou en kyk glad nie terug nie.....
            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

            Comment


            • #7
              Ek kan uit persoonlike ondervinding ook sÍ dat rook 'n sonde is. Ons liggame is die woning van die Heilige Gees en moet rein gehou word.

              Ek stem ook saam, wanneer jy ophou rook voel jy sommer 'n ander mens!. Partykeer voel ek nog swak in myself en die temptations is daar, maar ek onderdruk dit want die gewoonte van die ou sigaretjie opsteek is nie van die Here nie, in iedergeval ons het in onsself gesterf die dag toe ons die Here in beheer geplaas het

              Comment


              • #8
                Kyk, of dit nou sonde is of nie, ek haat daardie gewoonte. My ma is dood daarvan na 'n lang lang lyding, Als ruik na rook, die matte, die gordyne en mens se klere. Ek het die stryd met 2de handse rook in my huis, en verpes dit om in die tv kamer in te kom en dit stink so dat mens nie asem kry nie. Partykeer is dit so koud dat ek nie die deur kan oop maak nie, dan het ek 'n keuse, of ek versmoor of ek verkluim. Nee wat, as als wat rookdingetjie is van die aarde af kan verdwyn is ek seker dit is nie net ek wat gaan juig nie. As dit so ongemaklik is vir mense, moet dit sonde wees!!

                Comment


                • #9
                  Ja, rook is 'n euwel. Na my wedergeboorte het dit my erg gepla. Maar dit was glad nie maklik om los te kom van die gewoonte nie. Dit het baie probeerslagte, gebed en uithouvermoe gevat! Nou is dit ek en daai teveel choklit

                  Comment


                  • #10
                    Al wat ek vra is : Het jy 'n skoorsteen??

                    Maar soos Eugene sÍ: Dit is nie 'n groter sonde as oorgewig nie
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Nee, my ringe is nog goed.

                      Ek het elders al vertel dat my vrou in die bediening was voor ons getroud is; sy was in Hillbrow by MES en jeugwerker by Aucklandpark NGK. Sy het vir agt jaar 'skelm' gerook (terwyl sy in die bediening was) en ek het haar gedwing om op te hou toe ons getroud is. OK, nie gedwing nie, net voor 'n keuse gestel: of sy hou op rook en ons trou, of ek los haar net daar en dan.

                      Sy rook nou al vir agt jaar nie meer nie (net so lank as wat sy gerook het) en sy sÍ sy word nog altyd soms lus.

                      Comment


                      • #12
                        Ek het een keer n praatjie gehoor waar n kundige oor die onderwerp gepraat het , en hy beweer toe dat dit makliker is om van dagga-verslawing gerehabiliteer te word as van nikotien-verslawing. So , dink 2 keer voordat jy n sigaret aansteek

                        Comment


                        • #13
                          Protea

                          As nikotien in botteltjies verkoop geword het, sou dit 'n skedule 8 medikasie gewees het, dit is die selfde kaliber as goed soos morfien

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by ACCM View Post
                            Al wat ek vra is : Het jy 'n skoorsteen??

                            Maar soos Eugene sÍ: Dit is nie 'n groter sonde as oorgewig nie
                            Ek weet dit gaan nou oor rook hier, maar daar is baie mense wat oorgewig is weens verskeie mediese probleme, nie noodwendig net van ooreet nie
                            Ek sien enige verslawing maar net so erg soos die ander verslawing

                            Comment


                            • #15
                              Dit beskadig mens se getuienis

                              Rook is nie net sleg vir die liggaam nie, maar hoe kan mens nou vir Jesus getuig as jy met 'n sigaret in die hand staan?

                              Ek het self eers gerook, maar prys die Here, Hy het my die krag gegee om op te hou rook (ek sou dit nie op my eie kon gedoen het nie).
                              Jeremiah 29:11
                              "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                              Comment

                              Working...
                              X