Announcement

Collapse
No announcement yet.

'n Lighuis kuiertjie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 'n Lighuis kuiertjie

    Hi almal...

    Ek was met julle laaste Lighuis kuiertjie nog nie 'n lid nie, en wag met groot afwagting dat daar weer so iets gereŽl word.

    Fila het voorgestel dat ek 'n draad hiervoor begin. Ek wou eers nie want ek's nie voor op die prÍm nie, maar het toe maar besluit om my skaamgeit te los en te hoor wat julle dink...
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Fila sal altyd voorstel dat mens so ietsie doen

    Comment


    • #3
      Voorstel dat mens 'n draad oopmaak of kuier ?
      Ek is in vir die kuier idee, voorstelle vir waar, wanneer, en hoeveel ?

      Comment


      • #4
        Vir die kuier meneer

        Jy het seker vir Lanie opgesteek om dit te doen ne

        Maar in allegeval, ek is in, se net waar wanneer en of ek welkom is

        Comment


        • #5
          Sentraal Transvaal
          Ek het baie kamers, net jammer daar is nie beddens in nie, alles is kantore ... sal; bitjie dink.... wat van 'n naweek by 'n vakansie oord?? Bv. Hartebeespoort Dam.??
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Phil, ek pleit skuldig.

            Hey ! Wat van Sun City, dan kan ons lekker dobbel so tussen die kuiery deur.

            Comment


            • #7
              Anneke, dis 'n great idee!!! Ek loop eintlik ook met die idee rond van 'n kamp by 'n vakansieoord. Dit raak mos nou lekker warm! Die wat nie die kampding wil doen nie kan 'n chalet kry, maar ek dink so 'n lighuis kamp kan mos baie gesellig wees! Die meeste van ons, soos ek kan aflei is mos lief vir die buitelewe.
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                Hey ! Wat van Sun City, dan kan ons lekker dobbel so tussen die kuiery deur.
                Fila, ek dink jy moet 'n nuwe draad oopmaak vir die dobbel storie...

                Ek doen nie die kamp ding nie - ek's te skaam en my man snork te veel...
                Maar sal 'n challet kry

                Comment


                • #9
                  Genugtig, maar ek geniet mos nou so my antie se idee hier. Het julle enige voorstelle, ek ken nie daai gedeelte van die wereld so goed nie, en my gunsteling plekkies is effe ver vir die mense hier, ek kamp gewoonlik nog meer Noord as wat ek woon en ek woon al redelik erg Noord.

                  Nee Lani, ek kamp nie in Tzaneen nie

                  Comment


                  • #10
                    Nee man, ek het g'n niks gesÍ van Tzaneen nie! Ek kry nie eers my fedemilie om hier te kom kuier nie, dis te vÍr. Ek sal alleen lighuis-kamp hou as dit hier moes wees. Ek weet daar is 'n lekker vakansieoord naby Harties, ons was lank terug daar vir 'n personeelnaweek. Kan net nie die plek se naam onthou nie....
                    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                      Phil, ek pleit skuldig.

                      Hey ! Wat van Sun City, dan kan ons lekker dobbel so tussen die kuiery deur.
                      Fila! Bekeer jouself onmiddellik!
                      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Sonia Smit View Post
                        Fila, ek dink jy moet 'n nuwe draad oopmaak vir die dobbel storie...

                        Iets soos "dobbel drank en dans" ?

                        Phil , die antie gaan vir jou slat as jy haar weer antie noem.....

                        Ek is in vir die vakansie oord idee, maar ken daardie wÍreld nie goed genoeg om te help besluit nie. Sal inval met watookal... dit moet net "18 maande-oue-besige-klein-blikÍmmertjie-seuntjie-proof" wees.

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Sonia Smit View Post
                          Ek doen nie die kamp ding nie - ek's te skaam en my man snork te veel...
                          Maar sal 'n challet kry
                          Toemaar Sonia, blykbaar kuier die manne tot 3-uur in die oggend. Daar's nie tyd vir snork nie!
                          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                            Phil, ek pleit skuldig.

                            Hey ! Wat van Sun City, dan kan ons lekker dobbel so tussen die kuiery deur.
                            Fila!!!!!!!!!!!!
                            Maak asb. 'n draad oop vir betugtiging
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor


                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment


                            • #15
                              Mens kan miskien 'n program met aanbiedinge ook oorweeg, waar mens sekere dinge gaan doen en bespreek..., of hou mens maar net 'n informele kuier...?
                              The Rapture

                              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                              but I must confess, donít worry
                              the rapture is not before the Great Tribulation
                              itís before Godís wrath!!!

                              Because His wrath is not meant for you
                              itís for all the people in the zoo
                              think about it and refreshÖ
                              you will see thereís no way out of here, in the flesh

                              If you really believe, you will see
                              the rapture is for you and me
                              when we decide to leave from here
                              that very day, oh! God adhereÖ


                              Comment

                              Working...
                              X