Announcement

Collapse
No announcement yet.

mari verjaar

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • mari verjaar

    mari

    Ek sien dit is jou verjaardag en ek bid jou alle seen toe in die komende jaar, mag jy 'n wonderlike dag he.

    Groete
    Phil

  • #2
    Baie geluk met jou verjaardag Mari.
    My gebed vir jou is dat jou verhouding met die Here van krag tot krag gaan, en jou wonderlike verhouding met jou pragtige kind dieselfde pad sal loop. Dit is waar wat hulle sê : spesiale kinders het spesiale mammas nodig. Mag die Here se genade Mari die spesiale mamma sëen met insig en geduld vir die taak wat Hy jou gegee het.

    Comment


    • #3
      MAri, mag jy die Here se nabyheid vandag aan jou voel kleef
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Mari,
        Mag die son vandag net vir jou knipoog, mag 'n wolkie net vir jou die mooiste prentjie teken en mag die wind net vir jou 'n liedjie fluister. Mag God jou toevou in sy liefde en genade.

        Mag jy 'n pragtige dag hê want jy is kosbaar!

        Comment


        • #5
          Baie Baie geluk Mari, mag jy 'n geseend wees in hierdie jaar

          Comment


          • #6
            Baie geluk Mari, mag jy 'n mooi dag hê!
            The Rapture

            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
            but I must confess, don’t worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            it’s before God’s wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            it’s for all the people in the zoo
            think about it and refresh…
            you will see there’s no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere…


            Comment


            • #7
              mens kan ook niks hier geheim hou nie !!





              dankie almal, julle maak my dag iets besonders


              m
              Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

              Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

              Comment


              • #8
                Geluk Mari en mag alles wat ons Vader vir jou wil he, waar word die jaar.
                Dis alles net genade -Ma Grace
                "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                Comment


                • #9
                  Baie geluk, Mari. Ek hoop jy het 'n lekker daggie gehad en dat jou man jou darem goed bederf het!
                  The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                  Comment


                  • #10
                    Dankie Lanie....

                    vandag was maar spenners-as-usual.... maar die naweek was tops ( sien fotos by fotograwe draad ) .......
                    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                    Comment


                    • #11
                      Veels geluk

                      Veels geluk met jou verjaarsdag, Mari. Mag die Here jou oppas, bewaar en voorsien van alles wat jy nodig het.
                      Jeremiah 29:11
                      "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                      Comment


                      • #12
                        Liewe Klynsis,
                        Hoop jy het n pragtige nuwe lewensjaar en dat die Here julle 'rooi- sprinkaan-brigade' nog lieflike plekke sal gaan wys !

                        Comment


                        • #13
                          Mari,
                          Ek het vandag na 'taggentagtag' jaar weer motorfiets gery -ALLEEN, en dit was heerlik! Klynsis het net die fiets vir my aan die brand geskop (dit was nog my en Hubby se 'vryfiets'!) en daar gaan sy en ek op die 2 veldfietse vir Hubby koffie neem op die verste deel van die plaas. n Sonbril help nogal om die 'goegies' uit jou oge te hou . Maar as my 'skip' gekom het , kom ek by julle vir my n motorfiets koop 'met n skakelaar' want die ge-aan-die-brand-skoppery is nie vir my nie. Daar was al n hele paar nerf-af skene op hierdie plaas, glo my!

                          Comment

                          Working...
                          X