Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoekom wonder ons nog ?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoekom wonder ons nog ?

    Dit gaan sleg met die wreld. Baie sleg.
    Behalwe vir die biljoene wat daagliks verlore gaan op die finansile markte, staar honderde duisende mense weer hongerte en armoede in die gesig vandag, en dan lees ek hierdie artikel, en dan vra ek nie meer "hoekom ? " nie........

  • #2
    Ek het nie woorde nie...

    Comment

    • #3
      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
      Dit gaan sleg met die wreld. Baie sleg.
      Behalwe vir die biljoene wat daagliks verlore gaan op die finansile markte, staar honderde duisende mense weer hongerte en armoede in die gesig vandag, en dan lees ek hierdie artikel, en dan vra ek nie meer "hoekom ? " nie........
      Die duiwel is kwaad!!!
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you, declares the Lord, plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment

      • #4
        Originally posted by paidforinfull View Post
        Die duiwel is kwaad!!!
        .
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor

        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment

        • #5
          Originally posted by Die Filadelfieer View Post
          dan vra ek nie meer "hoekom ? " nie........
          Fila, ek sit nou en dink aan 'n ding. Waarom laat God dit toe? Toe tref dit my, Hy laat alles toe. Acts of God, soos die versekeringsmaatskappye dit noem, laster teen Sy Naam, moord en doodslag, noem maar op. Hy kom staan voor niemand en s "Traai dit en jy sal met My te doen kry." nie.

          Comment

          • #6
            Originally posted by Henry View Post

            Ek hoor wat jy s Henry, die probleem is egter, veral as ek die briewe in die koerante en op die interwebs lees van Christene wat reageer op kritiek ens, dat ons Afrikaner volkie baie keer vir die Here in die bresse wil tree deur iemand te dreig met geweld ( daar is gewoonlik iemand wat iemand se "vuiste wil proe" ) of met woorde wat geen oordentlike mens betaam nie.

            Partykeer hang my mond oop van verbasing as ek sien hoe lelik mense met mekaar praat, veral as dit kom by geloofsake, en dit doen die uitdra van die Evangelie onberekenbaar baie skade.

            Comment

            • #7
              Fila.... die aroma van G_d se teenwoordigheid met ons, l in ons tong
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor

              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              • #8
                Fila, ek voel nes jy. Ek het gister weer in die Rapport die kommentaar oor Angus gelees en ek het besluit om dit nie weer te doen nie, want dit krap my te veel om.

                Anna wat bedoel jy met jou pos. Ek dink nie ek verstaan nie.

                Comment

                • #9
                  Originally posted by Henry View Post

                  Anna wat bedoel jy met jou pos. Ek dink nie ek verstaan nie.
                  Hennery..... as jy 'n glas wat water in het stamp, wat gaan uitmors?? En as jy 'n koppie koffie stamp, wat gaan uitmors?? Net so met 'n Christen... dit wat jy vol van is gaan uitmors
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor

                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment

                  • #10
                    Originally posted by Ta-An View Post
                    Hennery..... as jy 'n glas wat water in het stamp, wat gaan uitmors?? En as jy 'n koppie koffie stamp, wat gaan uitmors?? Net so met 'n Christen... dit wat jy vol van is gaan uitmors
                    Hennery, as ek 'n Taxi bestuur, en ek sny jou af en stop voor jou? Wat kom uit jou mond uit?? Dit wat die hart van vol is n? As jy vol van die Here is, sal jy die bestuurder gou-gou voor die Here hou en vir hom bid, as jy egter nie vol van Hom is nie.... wat kom uit jou mond uit??
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor

                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment

                    • #11
                      Originally posted by Ta-An View Post
                      Hennery, as ek 'n Taxi bestuur, en ek sny jou af en stop voor jou? Wat kom uit jou mond uit?? Dit wat die hart van vol is n? As jy vol van die Here is, sal jy die bestuurder gou-gou voor die Here hou en vir hom bid, as jy egter nie vol van Hom is nie.... wat kom uit jou mond uit??
                      so waar wat nou gevra word. Maar ons kan bylas as iemand jou in die kerk raak stamp, of as jy in die kerk se winkel iets koop om te drink na kerk. As jy by SPAR vir die ou tannie moet wag wat haar kleingeld moet tel om R80-00 se goedjies te koop?
                      Wat van as ons in die motor op pad kerk toe is? Ek kan die hele aand die vraag tik.
                      Dit is nie altyd maklik om die regte ding toe doen nie, maar dink so daaraan. Elke keer as jy 'n "blessing" uitspreek staan jy op teen satan se army! hy Wil he jy moet 'n vloek spreek en jou geduld verloor, nie waar nie?

                      en onthou... Dit wat jy saai sal jy maai het dalk nie net betrekking tot geld nie....
                      'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
                      Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
                      [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
                      Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
                      [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

                      Bemidbar 6:24-26
                      [Numbers 6:24-26]

                      Comment

                      • #12
                        Originally posted by Ta-An View Post
                        Hennery, as ek 'n Taxi bestuur, en ek sny jou af en stop voor jou? Wat kom uit jou mond uit?? Dit wat die hart van vol is n? As jy vol van die Here is, sal jy die bestuurder gou-gou voor die Here hou en vir hom bid, as jy egter nie vol van Hom is nie.... wat kom uit jou mond uit??
                        Ek kan daai beheer, want ek weet wat om van 'n taxi te verwag, maar toe ek nou die dag braaivleis hou en met my kaal voet in 'n kooltjie trap het ene uitgeglip.

                        Comment

                        • #13
                          Francois Marais, vandag buite game, toe toy-toy die mense... en hulle sing dat die byle huil...

                          Sing boetie sing, of jy nou kwaad is, of bly is of vir die ou tannie sommer haar R80 se kossies betaal,,,, sing, ek daag jou uit, begin sing tot eer van die Here.

                          Ek doen lof-danse, en deur skrif te dans tot eer van my Here, verander absoluut my denkwyse ... ek het Danie Botha se Shofar CD gekoop, en daar is 'n lekker wals op..... dans dit en sing..... ek hef my o op na die hemel, van waar sal my hulp vandaan kom, my hulp kom van die Here.....

                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor

                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment

                          • #14
                            Originally posted by Francois Marais View Post
                            ....of as jy in die kerk se winkel iets koop om te drink na kerk. .
                            jou kerk het 'n winkel wat oop is op Sondag
                            The LORD is my Miracle

                            G_d was gracious He has shown favor

                            Hope is a seed
                            God plants in our hearts
                            to remind us
                            there are better things ahead.
                            -Holley Gerth

                            Comment

                            Working...
                            X