Announcement

Collapse
No announcement yet.

Fotos van Paraguay ens.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Fotos van Paraguay ens.

    Hallo julle almal:

    Ek is nou glad nie 'n goeie fotograaf (soos sommige andere op hierdie forum ) nie, maar ek het 'n paar fotos van Paraguay, Uruguay, Argentinie en Taiwan in die albums onder my profiel geplaas. Ek sou graag nog fotos van ander plekke ook wou plaas, maar ek nie nie meer spasie daarvoor nie. Miskien sal ek die fotos so nou en dan verander .

    Dus, as iemand dalk sou wou sien hoe dit in hier by ons (ens.) lyk, kyk maar gerus.

    PS - Ek sien party van julle het julle 'profile page' te lieflik gemaak. Hoe op aarde het julle dit reggekry?

    Geniet julle naweek.
    Blessings
    Belinda
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

  • #2
    Hi Belinda...

    Dankie vir die kykie in jou lewe in. Dis vir my baie lekker om die Lighuis mense beter te leer ken want ons is mos familie in Christus. Dit help nogal om 'n gesig by die persoonlikheid wat jy op die forum ken te kan sit.

    As jy jou profile page wil mooi maak kliek jy net op "customize your profile" op jou profile page. Jy kan dan die kleure, die font en nog ander goed verander. Jy kan ook background images laai. Onthou net om die save changes te kliek voor jy uitgaan anders moet jy als weer oordoen!
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Originally posted by paidforinfull View Post
      Hallo julle almal:

      Ek is nou glad nie 'n goeie fotograaf (soos sommige andere op hierdie forum ) nie, maar ek het 'n paar fotos van Paraguay, Uruguay, Argentinie en Taiwan in die albums onder my profiel geplaas. Ek sou graag nog fotos van ander plekke ook wou plaas, maar ek nie nie meer spasie daarvoor nie. Miskien sal ek die fotos so nou en dan verander .

      Dus, as iemand dalk sou wou sien hoe dit in hier by ons (ens.) lyk, kyk maar gerus.

      PS - Ek sien party van julle het julle 'profile page' te lieflik gemaak. Hoe op aarde het julle dit reggekry?

      Geniet julle naweek.
      Blessings
      Belinda
      Pragtige foto's Belinda, ek wou nog altyd Suid Amerika gaan sien..., net my Spaans opkikker. Olé!
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Dankie

        Dankie vir die 'tips', Lanie - ek gaan definitief kyk of ek my bladsytjie ook mooi kan maak. Gaan dit nou beter met Marius?

        CFJ - Suid-Amerika is amazing! Miskien kan jy eendag met jou kanoe saam met 'n groep die Amazone gaan afvaar. Daar is toergroepe wat sulke dinge doen. (Ek is nou nie een vir die muskiete en goggas nie, maar julle ouens gee nou mos nie om vir sulke dinge nie.)
        Tatta en blessings.
        Jeremiah 29:11
        "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

        Comment

        Working...
        X