Announcement

Collapse
No announcement yet.

Tien dinge wat God nooit se nie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Tien dinge wat God nooit se nie

    Ek vind dat ons as mens baie keer interessante se goed het, en gewonder of daar dinge is wat God nie sal se nie, en toe ontdek ek dat dit wel so is.

    Tien dinge wat God nooit se nie

    1. Oeps
    2. Wat het Ek nou gedoen?
    3. Hoe kon Ek dit laat gebeur?
    4. Ek het 'n fout gemaak.
    5. Dit was 'n ongeluk
    6. Ek weet nie wat om te doen nie.
    7. Ek is bang vir wat nou gaan gebeur.
    8. Ek kan beter as dit doen.
    9. Wat dink jy moet ek doen.
    10. Hoekom het Ek nie daaraan gedink nie?
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Originally posted by Linda Steyn View Post

    8. Ek kan beter as dit doen.

    Waaaaag so 'n bietjie. Gaan lees 1 Kon. 18 : 21 - 40 en kyk of jy nie punt # 8 wil heroorweeg nie.

    Comment

    • #3
      Het 1 Kon 18:21-40 gaan lees.

      Ja, God het die werk beter kon doen, maar nooit gese Ek kan beter as dit doen nie.

      'n Mens gebruik soms die sin agv teleurstelling en as sukses nie bereik was nie.

      God ken nie teleurstellings nie!

      Help my tog reg as ek verkeerd is, redelik nuut in die Woord!
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment

      • #4
        Originally posted by Linda Steyn View Post

        Help my tog reg as ek verkeerd is, redelik nuut in die Woord!
        Ek trek net jou been so bietjie Linda !

        Comment

        • #5
          Sjoe wat 'n verligting. EK is ADD en kan nie altyd lekker konsentreer nie, en gedink ek het die antwoord verkeerd.

          Jou antwoord het my goed geinspireer om te lees. Dankie daarvoor

          Working...
          X