Announcement

Collapse
No announcement yet.

Lanie se "sanity"

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help asseblief Lanie se "sanity"

    Asseblief, groot asseblief, help my voor ek van my kop afgaan.

    Moenie vir my lag nie, maar het iemand dalk raad vir 'n jack russell wat nie ophou blaf nie. Ek vrees huismoles want ek is omtrent 5 minute daarvan af om haar by die DBV te gaan aflaai...
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    As jy die jack russel met water spuit, help dit nie? Nou nie sop water nat nie, maar miskien met 'n water geweertjie of 'n spuit botteltjie?

    Comment


    • #3
      Wat help vir Jack Russels...............Hmmmmm laat ek dink

      Ek gee aan jou my man se huis address en dan laai jy hom maar daar af, ek is vreeslik lief vir Jack Russeltjies......... Ek sal mooi na hom kyk as ek terug is, belowe...........
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment


      • #4
        Moenie my "tempt" nie. Ons kom juis volgende naweek Joburg toe.
        The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

        Comment


        • #5
          Jong, wil jy die address he.................................O, nee, my man is 'n politikus in 'n bekende party, en ek is nie so seker of hy op die oomblik eers mooi na my ou worsie kyk nie.

          Ander raad het ek ongelukkig nie. Vasbyt is al wat ek kan se(hehe). Ek bedoel jy, nie die hond nie!
          Saved by Grace!

          Praying for Mieke and Charles
          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


          My testimony
          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

          Comment


          • #6
            Blaf die hondjie nog so?

            Comment


            • #7
              Ja jong, ons bly in 'n sekuriteitskompleks en hulle is besig om langs ons te bou. En hier is blou-ape. So sy blaf een stryk deur....ek gaan vir my oorpluisies kry.
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Ag tog! Ek kan dink dat dit nogal 'n gemors af kan gee! So die water idee gaan ook nie help nie! Jammer...

                Comment


                • #9

                  Comment


                  • #10
                    Ek dink nou net aan iets...... Baie, baie jare terug toe ons nog dom onnosel was, het ons by 'n ou oom en tannie 'n tuinwoonstel gehuur. Die bure oorkant die pad het 'n hond gehad, ek kan nie eers onthou watse hond dit was nie, maar hy kon verskriklik tjank in die nag. Die ou tannie vertel toe vir ons as honde so blaf moet mens jou skoene wat jy die dag aangehad het onderstebo draai dan sal hulle ophou blaf. Nou wel, een aand toe tjank die hond weer so en Marius draai vir die grap sy skoene om..... en toe's daar doodse stilte. Soos Willem sal s... ons het 'n sekere deel van ons anatomie afgeskrik en hy het dadelik sy skoene reggedraai.... Freaky!!!!
                    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                    Comment


                    • #11
                      Ag nee, wragtag Fila.... Sies vir jou, jy't 'n laaitie!!!!
                      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                      Comment


                      • #12
                        Jaaaa!

                        Ek wil eendag as ek groot is daai middelste ene h. So, as julle nog nie geweet het wat om vir my te kry vir Krismis nie: helfte kan geldjies saamgooi vir so ene en die ander vir 'n kragopwekker.

                        Comment


                        • #13
                          Hi Fila

                          Uitstekende antwoord. Ek sal beslis 'n nota van hierdie een maak.
                          Saved by Grace!

                          Praying for Mieke and Charles
                          Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                          My testimony
                          http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                          Comment


                          • #14
                            Julle mense "scare" my. Arme Jessie, sy gaan vannag hondjie-nagmerries kry van hierdie ooms en tannies se idees!!!
                            The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by Lanie View Post
                              Ag nee, wragtag Fila.... Sies vir jou, jy't 'n laaitie!!!!
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X