Announcement

Collapse
No announcement yet.

"Aangesig"

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Benodig raad "Aangesig"

    Gee my bietjie 'n mooi Afrikaanse woord vir "Aangesig" soos in Numeri 6:24 Die HERE sal jou seŽn en jou behoed;

    25 die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;

    26 die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    En hier ook 2 KorinthŽrs

    4:6 Want God wat gesÍ het dat daar uit duisternis lig moet skyn--dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Sjoe ek het nou al oral rond gekrap en gekyk, ek kry net nie 'n meer gepaste woord nie. Die verklaring daarvan is om te verskyn of oor ons te skyn, maar verder kan ek glad nie help nie............

      Jammer
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment


      • #4
        Haai A:

        Sover ek weet kan die alleenstaande woord 'Aangesig' eintlik nie met 'n ander woord vervang word nie (miskien net 'gesig'), maar

        'Aangesig oor jou laat skyn' beteking seen (bless).

        My Afrikaans is nou nie sooooo goed nie, en dis al waaraan ek kan dink.

        Lekker dag, en mag God se Aangesig oor jou skyn
        Jeremiah 29:11
        "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

        Comment


        • #5
          Hi ACCM,

          Beknopte varkalrende wooordeboek se:

          aan'gesig, -te. gesig; Teenwoordigheid van God;van ~tot~ , persoonlik, privaat; iemand met twee~te, 'n vals persoon

          ek het baie gedink en die teenwoordigheid van God is naaste wat ek self dit as verstaan; ander woord..... sal nuwe ene moet wees
          Dis alles net genade -Ma Grace
          "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

          Comment


          • #6
            Originally posted by ACCM View Post
            Gee my bietjie 'n mooi Afrikaanse woord vir "Aangesig" soos in Numeri 6:24 Die HERE sal jou seŽn en jou behoed;

            25 die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;

            26 die HERE sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
            In Die Bybel met verklarende aantekeninge (1958) sÍ hulle by hierdie gedeeltes: " ...die aangesig van die Here is Sy persoonlikheid wat tot die mens gerig is."

            Vers 25 en 26 kan dan vir my net so wel lees: "Die HERE sal sy goedheid vir jou wys en...". So kan mens enige een van God se karaktereienskappe invervang, maar dit sal nie die volle betekenis van Sy persoonlikheid weergee nie.

            Comment


            • #7
              Originally posted by Son of the South View Post
              In Die Bybel met verklarende aantekeninge (1958) sÍ hulle by hierdie gedeeltes: " ...die aangesig van die Here is Sy persoonlikheid wat tot die mens gerig is."

              Vers 25 en 26 kan dan vir my net so wel lees: "Die HERE sal sy goedheid vir jou wys en...". So kan mens enige een van God se karaktereienskappe invervang, maar dit sal nie die volle betekenis van Sy persoonlikheid weergee nie.
              Ag, hierdie is so pragtig - ek hou daarvan.
              Dankie.
              Jeremiah 29:11
              "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

              Comment


              • #8
                Ta-An
                Ja, dit gaan oor die persoon van Jesus Christus.
                Paulus was 'n nederige man. Sy bediening het nie gegaan oor 'n "Fan-club" wat hy vir homself op die been gebring het nie. Baie swak persone se lewe bestaan daaruit om hulle te skaar by 'n sterk of beroemde persoon en baie sterkes misbruik hierdie tendens om vir hulleself 'n koninkryk op te bou. Paulus was hiervan bewus en het dit vermy.

                Nee, sÍ Paulus, God het in ons bedeling met 'n geweldige wonderlike nuwe openbaring vorendag gekom. Hy wat Paulus is neem nie krediet vir die groot nuwe verlossingswaarheid wat hy verkondig het nie. "Want God wat gesÍ het dat daar uit duisternis lig moet skyn-dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God ..." En hierdie groot waarheid wat Paulus tot in die uithoeke van die bekende wÍreld geneem het, gaan net oor Een Persoon, Jesus Christus. Dit is sy aangesig of persoon wat dit alles geskep, aan ons bedien, en tot op die laaste dag in stand sal hou. Jesus Christus is die "aangesig" wat God vir hierdie wonderbare groot evangelie gegee het.

                In die kleinere weet ons ook dat groot maatskappye gewoonlik 'n gesig probeer koppel aan hulle naam en reeks produkte. Maar Jesus Christus se aangesig is nie net gekoppel aan die genade-boodskap van ons dispensasie nie, Hy is baie meer. Hy is die Formeerder, draer, bedienaar en ook die voleinder daarvan.

                Comment


                • #9
                  David..... amper dog ek jy kan my gedagtes hier lees

                  Vir my het dit te doen met die kennis oor die heerlikheid (glory) van Jesus Christus .... en daardie kennis wat 'n lig in ons harte is .... en dan die genade (goekeuring) wat ons in G_d se oŽ vind omdat ons oor hierdie kennis beskik...??


                  Ek is besig om die Aaronic Blessing in Afrikaans oor te skryf.... 'n vertaling en ook 'n interpretasie....

                  Veral as mens ook kyk na die eerste reÍl daarvan, ,,, wat die woord seÍn betken.... en bewaring.... soveel meer as net die geskrewe woord!!
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment

                  Working...
                  X