Announcement

Collapse
No announcement yet.

Verklarende Bybel

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Verklarende Bybel

    Kry mens nog 'n ordentlike verklarende Bybel in die AOV te koop? Ek het tot nou nog net die Bybel in Praktyk gehad. Ek kyk ook na die ESV se nuwe studiebybel (al sukkel ek maar bietjie as die Brits te ingewikkeld raak) maar sukkel om dit hier in die middel van nÍrens op te spoor en kalahari is nie behulpsaam nie. Ek voel dis tyd dat ek bietjie my horisonne verbreed.... Wat sal julle aanbeveel?
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    John MacArthur se Study Bible, gebasseer op die NKJV vertaling. Werklik baie goed en ek kan dit vir jou met vrymoedigheid aanbeveel. Ongelukkig in Brits, maar dit is nie moeilik verstaanbaar nie en lees lekker saam met die Ou Afrikaanse Vertaling

    Groete
    Phil

    Comment


    • #3
      Dankie Phil, ek sal gaan soek as ons Johannesburg toe gaan vir kerstyd. Ander sal ek dalk maar op boetie Anton se knoppie moet druk...
      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

      Comment


      • #4
        CUM behoort hom te he Lanie

        Comment


        • #5
          Ek is in 'n baie bevoorregte posisie om Die Bybel met verklarende aantekeninge (1958) te hÍ. Ek het dit so 10 jaar terug by 'n pastoor vriend geruil vir 'n Bybel in Praktyk. Behalwe dat die Bybel in Praktyk op die nuwe vertaling gebasseer is (en ek toe reeds verlief was op die ou vertaling) het ek ook gefrustreerd geraak omdat dit nie bevredigende antwoorde op my vrae (op daardie spesifieke stadium oor die Heilige Gees) gebied het nie. Ek dink nog steeds ek het die beter deel van daardie transaksie gekry. Miskien loop mens nog van hulle raak waar hulle op iemand se rak stof opgaar? Dit bestaan uit drie sulke groot swart bundels.

          Comment


          • #6
            Die enigste goeie ding wat ek van my kopie van die Bybel in Praktyk kan sÍ is dat dit 'n pragtige leer omslag het. Ek stem saam met Phil wat die Mcarthur Study Bible betref (kyk dat dit die KJV is !), en dan natuurlik die Thomson's Chain Reference Bible (KJV) as jy DIEP wil ploeg.

            SOS, jy is baie gelukkig om nog 'n '58 Verklarende Bybel te kan hÍ....stel jy belang om te ruil vir my eersgeborene ?

            Comment


            • #7
              Originally posted by Son of the South View Post
              Ek is in 'n baie bevoorregte posisie om Die Bybel met verklarende aantekeninge (1958) te hÍ. Ek het dit so 10 jaar terug by 'n pastoor vriend geruil vir 'n Bybel in Praktyk. Behalwe dat die Bybel in Praktyk op die nuwe vertaling gebasseer is (en ek toe reeds verlief was op die ou vertaling) het ek ook gefrustreerd geraak omdat dit nie bevredigende antwoorde op my vrae (op daardie spesifieke stadium oor die Heilige Gees) gebied het nie. Ek dink nog steeds ek het die beter deel van daardie transaksie gekry. Miskien loop mens nog van hulle raak waar hulle op iemand se rak stof opgaar? Dit bestaan uit drie sulke groot swart bundels.
              Ek is self gelukkig om so stel te kan hÍ, maar mens kry hierdie stelle redelik maklik in die hande. Meeste mense wat by ons adverteer hiervoor, spoor dit betreklik maklik op.
              The Rapture

              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
              but I must confess, donít worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              itís before Godís wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              itís for all the people in the zoo
              think about it and refreshÖ
              you will see thereís no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhereÖ


              Comment


              • #8
                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                SOS, jy is baie gelukkig om nog 'n '58 Verklarende Bybel te kan hÍ....stel jy belang om te ruil vir my eersgeborene ?
                FILA!!
                Ek hoop jy verwys na jou eerste Bybel en nie jou eersgeborene soos jy sÍ nie.... dit klink baie soos 'n pop lensiesop die
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Originally posted by CFJ View Post
                  Ek is self gelukkig om so stel te kan hÍ, maar mens kry hierdie stelle redelik maklik in die hande. Meeste mense wat by ons adverteer hiervoor, spoor dit betreklik maklik op.
                  Waar adverteer ek?
                  The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Lanie View Post
                    Waar adverteer ek?
                    Lanie,

                    My eie stel het ek sommer in 'n plaaslike koerantjie voor ge-adverteer. Ander mense wat ook wou weet hoe ek myne gekry het, het toe dieselfde gedoen en elke een waarvan ek weet, het reggekom. Probeer in jou plaaslike koerant en as jy meer as een stel kry, laat weet my, want ek sal graag nog 'n stel wil kry. Soos SOS geskryf het, dit is 'n stel van 3 boeke en is genommer, deel 1, deel 2 en deel 3. Dis 'n swart omslag en lyk basies soos ons normale swart Bybel.
                    The Rapture

                    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                    but I must confess, donít worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    itís before Godís wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    itís for all the people in the zoo
                    think about it and refreshÖ
                    you will see thereís no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhereÖ


                    Comment


                    • #11
                      Nee jitte Ferdi, hier by ons is dit so skaars soos hoendertande (of is dit nou bytande ? ) , ek het al tevergeefs probeer om so 'n stel in die hande te kry.

                      Comment


                      • #12
                        Kom ek vind vir julle uit, dan laat weet ek julle, ek het goeie connections

                        Maar ja, my geld is nogsteeds op die MacArthur en in NKJV is hy fine

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by Phil Fourie View Post
                          Kom ek vind vir julle uit, dan laat weet ek julle, ek het goeie connections
                          Oeeeeeee, jy sal my dag, week, maand en jaar maak...

                          (My tannie-hulle het 'n stel maar wil nie byt om te verkoop nie - (al staan dit al vir jare op die boekrak en stof vergaar...)
                          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                            Nee jitte Ferdi, hier by ons is dit so skaars soos hoendertande (of is dit nou bytande ? ) , ek het al tevergeefs probeer om so 'n stel in die hande te kry.
                            Ek sal weer hier by my rond adverteer... en dalk, net dalk, kry iemand 'n krimisboks...
                            The Rapture

                            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                            but I must confess, donít worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            itís before Godís wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            itís for all the people in the zoo
                            think about it and refreshÖ
                            you will see thereís no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhereÖ


                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by CFJ View Post
                              Ek sal weer hier by my rond adverteer... en dalk, net dalk, kry iemand 'n krimisboks...

                              Dit sal inderdaad 'n groot persent wees Ferdi. Jy moet laat weet van die advertensie en ander kostes sodat ek dit sommer in jou rekening kan inbetaal.

                              Comment

                              Working...
                              X