Announcement

Collapse
No announcement yet.

VLOEK

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • VLOEK

    Ek hoor so dikwels dat "groot Christene" vloek. (kras taal gebruik) Dan kom die argument dat indien jy niemand vloek nie, is dit dan verkeerd?
    Ek wonder of die mense dieselfde sal praat as hul bv om 'n braaivleis vuur staan en Jesus is een van die manne.

    Kan iemand my dalk help met skrif waar dit staan dat dit verkeerd is (volgens God se woord) om te vloek.

  • #2
    Re: VLOEK

    Hi BCV

    Jy kan begin by Jak 3:1-12. Daar is nog ander ,kan net nie nou gou dink waar nie.

    Groete
    Kalahari

    Comment


    • #3
      Re: VLOEK

      Hierdie is seker die duidelikste vers om nie te vloek of vuil te praat nie.

      Eph 4:29 Laat daar geen vuil woord uit julle mond uitgaan nie, maar net ‘n woord wat goed is vir die nodige stigting, sodat dit genade kan gee aan die wat dit hoor.

      Comment


      • #4
        Re: VLOEK

        Originally posted by BCV View Post
        Dan kom die argument dat indien jy niemand vloek nie, is dit dan verkeerd?
        Dit is soos daardie dwaas argument van: As 'n boom in 'n bos omval, en daar is niemand om dit te hoor nie, het dit 'n geluid gemaak?

        Comment


        • #5
          Re: VLOEK

          Exactly

          Dis soos enige sonde, dit word nie meer op die naam genoem nie, kry ander name om dit vir die mens aanvaarbaar te maak.
          Die argument is dat jy mos nie iemand tenakom nie.

          Ons het mekaar tot die dood toe lief, want indien ons iemand aanspreek dat oordeel ons......

          Comment

          Working...
          X