Announcement

Collapse
No announcement yet.

Lanklaas op die forum

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Lanklaas op die forum

    Goeiedag julle almal!!! Ek was lanklaas op die forum en glo my ek is nie 'n "fly by night" nie. Ek is besig met my kursus "Setting Captives Free"!!! (Ja ek is 'n roker!!)

    Ek moet sÍ die kursus is baie bemoedigend en werklik ek kom agter die Here se genade is so groot.

    Daar is so baie wat elke dag deur my kop maal ek neem so baie in.

    Wou maar net julle laat weet het waarmee ek besig is.

    GeseŽnde dae vir julle almal!!!!

  • #2
    Hi daar Yolandi,
    Dis great om weer van jou te hoor! Ek is baie bly dit gaan goed met jou

    Ek hoop dat ons sommer baie van jou gaan hoor aangaande die kursus waarmee jy besig is en hoe dit jou lewe verander het - Onthou 'n getuie is baie sterk en dra baie krag

    Liefdie in Jesus!

    Comment

    Working...
    X