Announcement

Collapse
No announcement yet.

Alles en nog wat.....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #61
    Re: Alles en nog wat.....

    Goeie dag

    Ek sien dat die Afrikaanse kant van die forum doodloop. Ek self skuldig.....

    Kom ons gesels so bietjie in Afrikaans....

    Ek besef dat ons al hoe meer en meer in 'n Liewe Jesus generasie leef, ons word geleer dat ons net moet glo en ons gaan hemel toe. Dis erg dat almal in die hemel glo maar niemand glo dat die hel 'n werklikheid is. Ek sien die Israeliete op droe grond deur loop, maar dis waar ons stop, ons besef nie dat God toegelaat het dat die Egiptenare verspoel het nie.... maar ons dink ons kan vir die wereld lewe maar hemel toe gaan. Hoe verwaand is ons.....

    Comment

    • #62
      Re: Alles en nog wat.....

      Ek was so 'n paar jaar gelede gevra om nie meer te plaas nie. Te kontraversieŽl vir 'n Calvinistiese forum... Die moderators het my nie dieselfde vryheid gegee wat ek in Christus het nie. "Die Here is Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid". Miskien sal hierdie voorstelle help: 1. Dogma bring skeiding, nie eenheid nie. Dit is onskrfituurlik om skeiding te maak gebasseer op dogma. Die band wat ons saamvoeg is die Gees en Liefde, nie dogma nie. 2. YHWH is die die bron van waarheid, ons slegs die ontvangers daarvan. Deel die gedeelte van die kennis/waarheid wat deur die HG op ons harte geskryf is terwyl ons onveroordelend bly teenoor ander wat ander waarhede ontvang het. Groete

      Comment

      • #63
        Re: Alles en nog wat.....

        Ek was so 'n paar jaar gelede gevra om nie meer te plaas nie. Te kontraversieŽl vir 'n Calvinistiese forum... Die moderators het my nie dieselfde vryheid gegee wat ek in Christus het nie. "Die Here is Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid".

        Miskien sal hierdie voorstelle help:

        1. Dogma bring skeiding, nie eenheid nie. Dit is onskrfituurlik om skeiding te maak gebasseer op dogma. Die band wat ons saamvoeg is die Gees en Liefde, nie dogma nie. (uitsondering is die leer van die antichris)

        2. YHWH is die die bron van waarheid, ons slegs die ontvangers daarvan. Deel die gedeelte van die kennis/waarheid wat deur die HG op ons harte geskryf is terwyl ons onveroordelend bly teenoor ander wat ander waarhede ontvang het.

        Groete

        Comment

        • #64
          Re: Alles en nog wat.....

          Originally posted by JPR View Post

          Ek weet nie of dogma noodwendig skeiding bring nie, dit kan ook samehorigheid tot gevolg hÍ. Dat daar verskillende sienings kan wees is verseker, maar daar is net een waarheid. Die Skrif verklaar juis dat dit nie eenheid nie maar skeiding bring. Ons is net een in Christus en verskillend of apart van die wÍreld. Liefde per se is nie wat ons saamvoeg nie, net die liefde van Christus. Om byvoorbeeld dade goed te keur van mense net omrede ons hulle lief het is nie liefde nie, want dit bring skeiding met God en God is liefde.

          Ons het die volheid van die waarheid ontvang in God se Woord met die hulp van die Heilige Gees. Ons kan dus alles beoordeel.

          1Co 2:15 Maar die geestelike mens beoordeel wel alle dinge; self egter word hy deur niemand beoordeel nie.
          1Co 2:16 Want wie het die sin van die Here geken, dat hy Hom sou kan onderrig? Maar ons het die sin van Christus.

          Working...
          X