Announcement

Collapse
No announcement yet.

False inligting die orde van die dag?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • False inligting die orde van die dag?

    Ek vind die laaste tyd dat dit al moeiliker raak om als te kan glo wat mens hoor, en ek bevraagteken al meer die geloofwaardigheid van gerigte. Hier is maar net nog 'n goeie voorbeeld:

    http://www.rb59.com/prophecy-news/ (artikel oor mars)

    http://thecrit.com/2008/08/05/nasa-m...found-on-mars/

    In die eerste foto is die lanskap van mars, met 'n groot stuk hout in die agtergrond. Ek het nog alteid gewonder of die mars ekspedisie nie eintlik op aarde afspeel nie!!

    Die skrywer van artikel reken dit is 'n foto wat uit NASA uitgelek het en dit bewys dat daar bome op mars groei. Nou het ek net een vraag... Wie het dan die hout so mooi vierkantig gesaag en verwerk voordat daar bietjie verweering plaasgevind het? 'n Marsmannetjie?? Die ding het blykbaar met 'n vloed tot daar gespoel... met watse water??

    Die mensdom raak al meer ongeloofwaardig, en ek is seker ons almal het duisende voorbeelde daarvan!!!
    Hulle sÍ ons lewe ind die informasie era... informasie of fiksie??

  • #2
    Ek stem saam met jou hieroor RR. Iets wat my altyd sal bybly, is/was die margarien versus botter kwessie. Eers het "wetenskaplikes" bevind dat botter skadelik is en margarien goed. Na 'n paar jaar toe draai dit na botter wat goed is en margarien wat sleg is vir mens. Hehehe, die mensekinners darem...

    Kyk, net dit het ek uitgevind: dat God die mens reg gemaak het, maar hulle het baie slim planne gesoek.
    (Pred 7:29 AOV)
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Moenie alles glo wat jy vertel word nie
      Daar was dalk nooit eers rÍrig 'n maan-landing nie
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Ek wil ook hoor, wat dink julle van die maanlanding

        Comment


        • #5
          Originally posted by Phil Fourie View Post
          Ek wil ook hoor, wat dink julle van die maanlanding
          Dit is Spook-stories Phil

          Programmed thinking

          Julle ken mos van die rooi hammer e-mail nŤ??
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Dit hang net af watter storie jy eerste glo: As die storie waar is dat jy 'n vrymesselaar moet wees voor jy 'n ruimtereis mag meemaak, dan glo ek niks wat hulle sÍ oor die maanlanding of Mars nie.

            Comment


            • #7
              Originally posted by Son of the South View Post
              Dit hang net af watter storie jy eerste glo: As die storie waar is dat jy 'n vrymesselaar moet wees voor jy 'n ruimtereis mag meemaak, dan glo ek niks wat hulle sÍ oor die maanlanding of Mars nie.
              Hulle sal jou toe messel....want sien eintlik kan daardie ouens 'n geheim hou soos min.... dis hoekom
              The LORD is my Miracle

              G_d was gracious He has shown favor


              Hope is a seed
              God plants in our hearts
              to remind us
              there are better things ahead.
              -Holley Gerth

              Comment

              Working...
              X