Announcement

Collapse
No announcement yet.

Patriagie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Patriagie

    "geen geslags - of genderverskille nie ("man of vrou" = die kanker van partiagie wat diskriminasie teenoor vroue op alle terreine nog veroorloof en die stigmatisering van die LGBTQI-gemeenskappe ens) mag die eenheid van die liggaam van Christus ongedaan maak nie of self amputeer nie"

    Ek lees die gedeelte in die kerkbode van die NG Kerk en na aanleiding van 'n boekgesprek wat ek bygewoon het van Andre Bartlett oor sy nuutste boek het hy gemeld dat die stryd van die gay gemeenskap eintlik 'n stryd teen partiagie is. Wat is patriagie en is die kerk skuldig daaraan of is dit net nog 'n aanslag teen die orde van God?

  • #2
    Re: Patriagie

    Dit klink vir my analoog daaraan om te sÍ: Die stryd van die kleptomaniese gemeenskap is eintlik 'n stryd teen die patriargie van die regstelsel.

    Comment


    • #3
      Re: Patriagie

      Dit blyk vir my dat om vandag 'n onderskeid te maak tussen geslagte 'n erge sonde is. Net so om 'n onderskeid te maak tussen gelowiges en ongelowiges of tussen verskilende godsdienste. Hierdie is duidelik 'n tendens wat ons aktief moet teenstaan. Dit klink goed en rein, maar binne in dit is 'n gifpil wat lei tot die dood.

      Volgens my het die kerk vandag al ver toegegee op die pad en sal dit nie net dit kan stuit nie, maar ook moet terugtreŽ op die toegewings wat dit alreeds gemaak het. Dit sal gewis nie maklik wees nie en ek dink nie ons het die leiers vandag in die kerk om dit deur te voer nie. Die grootste rede hiervoor is as gevolg van verkeerde lering.

      Comment

      Working...
      X