Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die "Puritane" (Puritans) : Goed of sleg ?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help asseblief Die "Puritane" (Puritans) : Goed of sleg ?

    Weet enige iemand van hierdie beweging, en meer spesifiek die oorspronklike groep wat in die middel 1500's tot stant gekom het ?
    Soos ek dit verstaan het hulle gevoel die reformasie in Engeland was nie genoeg nie, en moes verder weg beweeg van die Rooms Katolieke as wat die gereformeerdes op daardie stadium was.

    Was hulle cowboys, of was hulle crooks ?

  • #2
    Ek weet te min van hulle, om te weet of hulle kjÍoubŰis (hoe skryf mens cowboy in Afrikaans) of kroeks is...

    Maar ons sal gou uitvind, glo ek...
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Ek het op 'n link afgekom - het hulle ge"google", weet nie of jy hulle ge"google" het nie?
      Kan ek die link hier gee?

      Comment


      • #4
        Ek het hierdie brokkie informasie raak gelees:

        "Beliefs
        Several beliefs differentiated Puritans from other Christians. The first was their belief in predestination. Puritans believed that belief in Jesus and participation in the sacraments could not alone effect one's salvation; one cannot choose salvation, for that is the privilege of God alone. All features of salvation are determined by God's sovereignty, including choosing those who will be saved and those who will receive God's irresistible grace. The Puritans distinguished between "justification," or the gift of God's grace given to the elect, and "sanctification," the holy behavior that supposedly resulted when an individual had been saved; according to The English Literatures of America, "Sanctification is evidence of salvation, but does not cause it" (434). When William Laud, an avowed Arminian, became Archbishop of Canterbury in 1633, the Church of England began to embrace beliefs abhorrent to Puritans: a focus on the individual's acceptance or rejection of grace; a toleration of diverse religious beliefs; and an acceptance of "high church" rituals and symbols.
        According to Samuel Eliot Morison's Oxford History of the American People, the Puritans "were deeply impressed by a story that their favorite church father, St. Augustine, told in his Confessions. He heard a voice saying, tolle et lege, 'Pick up and read.' Opening the Bible, his eyes lit on Romans xiii:12-14: 'The night is far spent, the day is at hand; not in carousing and drunkenness, not in debauchery and lust, not in strife and jealousy. But put ye on the Lord Jesus Christ, and make no provision for the flesh, to fulfil the lusts therof'" (62)."

        Wat dink jy Fila? Hulle gebruik sulke groot woorde dat ek moeilik verstaan...

        Comment


        • #5
          So, hulle glo aan uitverkiesing as ek dit reg verstaan, wat ek nog steeds nie verstaan nie.
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment


          • #6
            Originally posted by Lanie View Post
            So, hulle glo aan uitverkiesing as ek dit reg verstaan, wat ek nog steeds nie verstaan nie.
            Hi Lanie,
            Ek het op die link afgekom:
            http://www.wsu.edu/~campbelld/amlit/purdef.htm

            Dit gaan oor Puratinism in New England.

            Comment


            • #7
              Ek het sover nog net oppervlakkig na hulle lŽerstellings gekyk, maar ek moet vir julle sÍ, behalwe vir die sabbat-op-'n-'Sondag-ding, is daar nie veel waarvan ek nie hou nie. Hulle het ondere andere....wag daarvoor.... Kersfees verban !

              Comment


              • #8
                Ja nee Fila, ek stem saam. Als wat ek sover gelees het, hou ek ook nie van nie. Hulle lyk my is baie afgesonder van die wÍreld, as ek dit reg verstaan. Ek lees ook hulle laat nie die mense toe om lofprysing te doen nie want dit belemmer hulle oop kanaal direk met God.

                Hulle praat ook nie veel van Jesus nie. Dit lyk my hulle het ook erge disiplinÍre metodes (wil nie uitvind wat nie). As ek dit ook reg verstaan kan ook nie enige iemand aan hulle 'gemeentes' behoort nie, en as jy wil aan hulle behoort moet jy "convert" na hulle toe. Hulle leiers lyk my was ook maar almal parlamentslede of mense in gesiene poste.

                Hulle glo ook dat jy deur baie goeie dade te doen word jy beloon deur God, maar die belonings (soos ek verstaan) is deur aardse rykdom.

                Dis maar so ligweg die opsomming wat ek gemaak het van hulle...

                Comment


                • #9
                  Nee wag Sonia, jy verstaan my verkeerd : ek hou van hulle !

                  Kyk hier as voorbeeld ( Bron : Wiki ) :

                  The central tenet of Puritanism was God'ss supreme authority over human affairs, particularly in the church, and especially as expressed in the Bible.

                  At the level of the church body, the Puritans believed that the worship in the church ought to be strictly regulated by what is commanded in the Bible (known as the regulative principle of worship). The Puritans condemned as idolatry many worship practices regardless of the practices' antiquity or widespread adoption among Christians, which their opponents defended with tradition. Like some of Reformed churches on the European continent, Puritan reforms were typified by a minimum of ritual and decoration and by an unambiguous emphasis on preaching.

                  Ek stem saam, hulle het dalk te ver gegaan (of is dit 'n geval van ons wat te ver verwyder van die Woord is ?) met sekere dinge, maar ek dink nie mens moet die hele beweging sommer net afskryf nie. Baie van dit waarna hulle gestreef het, ondere andere 'n meer fundamentele verstaan en uitleef van die Bybel, is dieselfde dinge waarna ons nou streef en waarvoor ons nou baklei, alles te midde 'n ernstige verval in die hoofstroom gereformeerde kerke.



                  NS : Lanie : Uitverkiesingsleer rule !

                  Comment


                  • #10
                    Hoe dink jy sou hulle manier van dinge doen in vandag se tyd wees, want als wat ek lees is die geskiedenis van hulle?

                    Verduidelik my asseblief bietjie meer van uitverkiesingsleer?

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                      NS : Lanie : Uitverkiesingsleer rule !
                      Ek weet ek gaan nou seker weer met 'n vraag geantwoord word, meneer de Vos , maar jy weet die uitverkiesingsleer is iets wat ek glad nie verstaan nie.... Wil jy nie dit in 'n neutedop verduidelik nie!

                      N.S - Hou asseblief ingedagte dat ek besig is om uit te pak en nie tyd het vir huiswerk nie....
                      The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                      Comment


                      • #12
                        Sonia, Lanie,

                        In 'n neutedop gaan dit daaroor dat God jou kies om Sy kind te wees, en dat hierdie identifisering van Sy kinders reeds voor die Skepping plaas gevind het. Jy as mens kies dus nie vir God nie, God kies jou. Hier is 'n allemintige Lighuis bespreking oor die onderwerp.

                        Wees egter gewaarsku, hierdie is nie 'n maklike konsep om te aanvaar nie, en het al gelei tot menige geloofswankelinge. (Insluitend my eie)

                        Comment


                        • #13
                          "Uitverkiesing" is 'n lering wat geskoei is op sekere tekse en nie die Bybel Verlossings boodakap in geheel nie.... dit kom daarop neer dat God miljoene mense skape en verlossing slegs vir 'n "uitverkiesde" deel van die mensdom bied....

                          ... hierdie leering maak ander lerings, soos die sendingoproep, verlossing deur genade uit geloof, ens..... wat deur die hele Bybel beaam word, geheel tot niet...

                          sommige "kerk" groepe, soos die Puriste, hang die lering aan om hulle te onderskei van ander mense en hulself op 'n ander, beter vlak as ander te stel........ baie glo slegs seker groepe / rasse / nasies etc is "uitverkies" en ander nie....... daar is selfs sekere groepe wat verskillende "vlakke" van uitverkiesing preek, soos die JWs....... dit gaan daaroor dat sekere mense beter as ander is, terwyl die Skrif in geheel leer dat ons in Christus almal oor een kam geskeer word.....

                          ... ons is almal, elke mensekind wat hierdie aarde bewoon, uitverkies tot verlossing...... wat deur geloof aanvaar moet word om in werking te kom.... die keuse wat God Adam en Eva in die Paradys gegee het is vervul in Christus en ons keuse is nou om Christus, die Boom van die Lewe, te aanvaar of te verwerp.......

                          ..... m

                          ( sorrie, ek weet hier is sommige wat die leer aanhang, maar dit maak eenvoudig nie sin in die geheel boodskap in Christus nie..... )
                          Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

                          Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

                          Comment


                          • #14
                            ek is jammer dat ek sommer so in die huis nval, het nie tyd gehad om hele thread te lees nie, maar soos ek verstaan het God almal uitverkies van sy kant af want soos Woord se wil Hy nie dat een verlore gaan nie, MAAR Hy het ons ook vrye wil gegee om self te besluit omdat Hy HEELTEMAL regverdig is en ons na Sy beeld gemaak het
                            ( vrye keuse een van die goed? ) ( Julle moet maar reghelp waar ek verkeerd is soos vrye keuse en kennis van goed ne kwaad? )

                            So die klomp wat se jy het is uitverkies is reg in dat ons almal uitverkies is soos woord ook se,( iewers nuwe test ) maar verkeerd as hulle begin redeneer dat God mense gered het en mense hel toe laat gaan omdat Hy besluit het jy gaan hel toe en jy gaan hemel toe! Dit strook nie met God wat regverdig is nie en ook nie met God wat ons intens liefhet en selfs weet hoeveel hare elkeen van ons het nie! So God sal mos nie kan net gaan ienie minei mynie moe jy gaan hel toe ne jy gaan nie ?

                            Weer 'n geval van ons wat te veel dink en te min lees en luister?
                            Dis alles net genade -Ma Grace
                            "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                            Comment


                            • #15
                              Moet ek aanneem dat hierdie draad nou nie meer oor die Puritane gaan nie maar oor die uitverkiesingslŽer ?

                              Willem, jy skryf :

                              So die klomp wat se jy het is uitverkies is reg in dat ons almal uitverkies is soos woord ook se,( iewers nuwe test ) maar verkeerd as hulle begin redeneer dat God mense gered het en mense hel toe laat gaan omdat Hy besluit het jy gaan hel toe en jy gaan hemel toe!
                              Sou jy sÍ hierdie is 'n universele stelling, maw geld dit vir alle mense ?

                              Comment

                              Working...
                              X