Announcement

Collapse
No announcement yet.

Exodus

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bespreking Exodus

    Ek wonder toe net, daar is aan die Israeliete manna, water, 'n vuurkolom en 'n wolkkolom gegee. 40 jaar het hulle deur die woestyn geswerf, het hulle klere nie gedaan geraak nie? Wat van hulle skoene?

  • #2
    Hi Marline,

    Al hulle vee het saam met hulle getrek so dalk het hulle bokvelletjies gedra.
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Originally posted by Lanie View Post
      Hi Marline,

      Al hulle vee het saam met hulle getrek so dalk het hulle bokvelletjies gedra.
      Ja Ok?? Maar hoekom het hulle dan kwartels gekry? Hulle kon dan mos maar die bokkies eet wat hulle geslag het vir klere?

      Comment


      • #4
        Ek glo dat hulle skoene ook nie gedaan geraak het nie. Ek dink dit moes seker die amazingste ding gewees het, die 40 jaar trek deur die woestyn. Dink nie dit was aldag lekker nie, maar dink net, die kinders het grootgeword in die klere wat hulle gedra het! God is groot!

        Comment


        • #5
          Vader voorsien!

          Deut 29:5 "Ek ek het julle veertig jaar lank in die woestyn laat trek; julle klere het aan julle nie verslyt nie, ewemin jou skoen aan jou voet."

          Neh 9:21 "En veertig jaat lank het U hulle onderhou in die woestyn; hulle het nie gebrek gehad nie; hulle klere het nie verslyt en hulle voete nie geswel nie."

          Comment


          • #6
            Dankie psalm, Jy's 'n ster!!!!

            Comment

            Working...
            X