Announcement

Collapse
No announcement yet.

In 'n noodgeval...

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • In 'n noodgeval...

    Jammer, dis Engels, maar belangrik genoeg om seker met ander Suid-Afrikaners te deel.... so here goes.. ( oor e-mail ontvang ) :


    Apparently this is a standard procedure all paramedics follow at the scene of an accident when they come across your cell phone.

    ICE - "In Case of Emergency"

    We all carry our mobile phones with names & numbers stored in its memory but nobody, other than ourselves, knows which of these numbers belong to our closest family or friends.


    If we were to be involved in an accident or were taken ill, the people attending us would have our mobile phone but wouldn't know who to call. Yes, there are hundreds of numbers stored but which one is the contact person in case of an emergency? Hence the "ICE" (In Case of Emergency) Campaign.

    The concept of "ICE" is catching on quickly. It is a method of contact during emergency situations. As cell(mobile)phones are carried by the majority of the population, all you need to do is store the number of a contact person or persons who should be contacted during emergency under the name "ICE" ( In Case Of Emergency).

    The idea was thought up by a paramedic who found that when he went to the scenes of accidents, there were always mobile phones with patients, but they didn't know which number to call. He therefore thought that it would be a good idea if there was a nationally recognized name for this purpose. In an emergency situation, Emergency Service personnel and hospital Staff would be able to quickly contact the right person by simply dialing the number you have stored as "ICE."


    For more than one contact name simply enter ICE1, ICE2 and ICE3 etc.


    A great idea that will make a difference!
    Let's spread the concept of ICE by storing an ICE number in our Mobile phones today!

    Please forward this. It won't take too many "forwards" before everybody will know about this. It really could save your life, or put a loved one's mind at rest.

    ICE will speak for you when you are not able to.

    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

  • #2
    Ek het 'n beter idee!!

    Skies, ek weet ek mag nie op die forum adverteer nie, en dit is ook nie my bedoeling nie (As ek buite orde is, moet die mod's maar die plasing verwyder) Maar ek het onlangs aangesluit by 'n landwye bystanddiens, wat vir my die prefekte antwoord is.

    Dit werk soos die "911" nommer in Amerika. Slegs een nommer om te skakel in enige nood situasie, en jy het onmiddellik toegang tot Polisie, brandweer, ambulans, selfs goed soos loodgieters en elektrisiens. Daar word ook padbystand gebied, dieselfde nommer gee jou toegang tot insleepvoertuie, of werktuigkundiges wat jou sal bystaan met enige probleem, selfs wanneer jy 'n pap wiel het, sonder brandstof gaan staan, of jou sleutel in jou motor toegesluit het. Verder monitor hulle jou ook wanneer jy ver ry en maak seker jy is veilig. Dan is daar ook nog dienste soos gratis mediese en regsadvies... ens ens. En dis vrek goedkoop!!

    Soos ek se, ek wil nie adverteer nie, maar vir my is dit 'n puik diens. Die enigste alomvattende diens van hierdie aard in die land. As iemand meer wil weet, sal ek graag meer inligting gee. Stuur gerus vir my 'n "privaat boodskap"

    Groetnis

    Eugene

    Comment


    • #3
      ICE - In Case of Emergency

      Die idee werk, maar die een probleem is dat jy dan normaalweg dieselfde nommer twee keer op jou foon het - met die gevolg dat die naam nie getoon word wanneer jy 'n oproep van daardie nommer ontvang nie.

      Pleks daarvan om twee inskrywings te maak, is dit dalk beter om dit te kombineer, bv.:

      in plaas van 2 inskrywings:
      ICE 082 111 2222 en
      Piet 082 111 2222 (gestel die kontakpersoon se naam is "Piet")

      Maak een:
      ICE [Piet] 082 111 2222

      Wanneer "Piet" ookal bel sal jy ten minste sy naam sien.

      Groete,
      Anton
      השייך לאלוהים דרך ישו

      Comment

      Working...
      X