Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar kan ek hierdie plasings maak?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Waar kan ek hierdie plasings maak?

    Ek is nie so seker nie, maar op die engelse drade is daar plekke om gedigte te plaas. Ek het geleer om te skryf en dit help my werklik om uitlating te gee aan gevoelens, om God te eer en om Hom te prys.

    Nou ja, die engels is nie altyd van die beste nie, en ek wil graag eerder in afrikaans skryf, aangesien dit makliker vir my is om myself uit te druk in my moeder taal.

    Is daar enige plek op die forum waar ek dit dan kan plaas?
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Wat van 'n draad hier in Alles en Nog Wat met die naam "Linda se gedigte" of iets in daardie lyn ?
    As daar nog mense is wat gedigte wil skryf moet ons dit dalk 'n "sticky maak.....

    Comment


    • #3
      Dankie vir jou hulp Fila

      Ek plaas dit solank onder alles en wat nog.
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment

      Working...
      X