Announcement

Collapse
No announcement yet.

Luk 19:40 Klippe skree?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Luk 19:40 Klippe skree?

    Hi ,

    besig om lekker na Chuck Missler te luister werk toe en terug en nou die anderdag se he hy wens die mense het ophou sing toe die Here in Jerusalem op die donkie vul ingery het.

    Luk 19:37 En toe Hy al naby die afdraand van die Olyfberg kom, begin die hele menigte dissipels God met blydskap te prys met Ďn groot stem oor al die kragtige dade wat hulle gesien het,
    Luk 19:38 terwyl hulle sÍ: GeseŽnd is die Koning wat kom in die Naam van die Here, vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!
    Luk 19:39 En sommige van die FariseŽrs uit die skare sÍ vir Hom: Meester, bestraf u dissipels!
    Luk 19:40 En Hy antwoord en sÍ vir hulle: Ek sÍ vir julle, as hulle swyg, sal die klippe uitroep.

    Kan julle die fariseers se skok indink as die skare sou stilbly? Dink julle klippe kan sing?

    Ook begin ek nou ernstig oplet elke keer as die fariseers "moan" want dan vervul Hy iets wat hulle nie van hou nie of doen Hy iets wat Sy almag wys.
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  • #2
    Willem....

    .... waarvan word gospel tapes, CDs en DVDs gemaak ???....

    m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

    Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

    Comment

    • #3
      Originally posted by mari View Post
      Willem....

      .... waarvan word gospel tapes, CDs en DVDs gemaak ???....

      m
      Jammer , soms is ek maar dof , ?
      Dis alles net genade -Ma Grace
      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

      Comment

      • #4
        CDs ens word van o.a. metaal gemaak..... wat van erts af kom.........

        wat van klippe af kom !!! ...........

        groete
        m
        Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

        Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

        Comment

        • #5
          Originally posted by mari View Post
          CDs ens word van o.a. metaal gemaak..... wat van erts af kom.........

          wat van klippe af kom !!! ...........

          groete
          m
          skerp! ek moet bykom!
          Dis alles net genade -Ma Grace
          "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

          Comment

          • #6
            Originally posted by mari View Post
            CDs ens word van o.a. metaal gemaak..... wat van erts af kom.........

            wat van klippe af kom !!! ...........

            groete
            m
            Ag mar jy's oulik

            ....en wat maak jy met bome wat hande klap??
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor

            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment

            • #7
              Originally posted by ACCM View Post
              Ag mar jy's oulik

              ....en wat maak jy met bome wat hande klap??
              waarvan word dromstokke gemaak.....

              en , An, gebruik julle soms kastjanette ( s?) as julle dans ? ... waarvan word dit gemaak ......

              en wat van al daai oulike picussion instrumente wat deesdae weer vir praise & worship ingespan word .....

              Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

              Ps 139 If I ascend up into heaven, thou art there: if I make my bed in hell, behold, thou art there. If I take the wings of the morning, and dwell in the uttermost parts of the sea; Even there shall thy hand lead me, and thy right hand shall hold me.

              Comment

              • #8
                Man maar jy is oulik
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor

                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment

                • #9
                  Gits, ek leer elke dag iets nuuts.........Mari, maar jy het mos heeltemal opgewonde gekry om so na jou antwoord te kyk......
                  Saved by Grace!

                  Praying for Mieke and Charles
                  Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

                  My testimony
                  http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                  Comment

                  • #10
                    Twaalf uit tien vir jou raak antwe daar Mari!

                    Comment

                    • #11
                      Originally posted by protea View Post
                      Twaalf uit tien vir jou raak antwe daar Mari!
                      Ek sekondeer!
                      Saved by Grace!

                      Praying for Mieke and Charles
                      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

                      My testimony
                      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                      Comment

                      • #12
                        Originally posted by mari View Post

                        en , An, gebruik julle soms kastjanette ( s?) as julle dans ? ... waarvan word dit gemaak ......
                        Tamboryne.... dit het hout in
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor

                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment

                        • #13
                          Hey ! ......

                          tamboryne het hout rame met metaal klingels.... natuurlik !

                          die bome skreeu uit en die klippe klap hande ! .....

                          ( .... kastjanette, geen idee van spelling ..... is daai hout klapgoedjies wat gebruik word in spaanse danse, maar ook as percussions...... )

                          Working...
                          X