Announcement

Collapse
No announcement yet.

Skoenlapperballet.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Skoenlapperballet.

    Verlede week het my man en ek opgevlieg Natal toe om ons ekoloog Mirrelsis te gaan 'haal' en sommer die laaste 5 dae van haar 5 mde veldwerk daar saam met haar deur te bring . Ons eerste middag daar word ons toe vergas met n skoenlapper 'ballet' van die baie skaars soort die Groen Band Swaelstert Skoenlapper wat in n syfertjie kom water drink het. Die skoenlappers se 'ware kleure' word egter eers gesien as hulle vlieg en ons het behoorlik verjaar met die fotos want so tussen 20 en 30 skoenlappers het aan die 'dans' deelgeneem. Let ook op die amper turkoois kolle op die rand van hulle vlerke. Die engeltjies se hande was weer 'steady' in hierdie verfpoging.....IMG_4190_mod.jpg

  • #2
    Baie mooi!!
    G_d is so goed om ons te bless met sulke juwele uit die natuur
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Protea,

      Dis die eerste keer dat ek hierdie skoenlappers sien. Dit lyk nogal op die foto of daar 2 soorte kan wees...?
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        Ja , jy is reg , daar is n 2e soort ook verste op die foto. Hulle kom weer meer algemeen daar voor en hy wou seker maar by die 'groenbandjies' kom kuier het.....

        Comment

        Working...
        X