IMG_0986.jpg
IMG_0977.jpg
Mens is nooit te oud om nog feite van die lewe by te leer nie. Die bostaande fotos het ons tydens Paasnaweek op die Oranje geneem van die naaldekokers wat besig is om te paar. Die wyfie se geslagsorgane sit blykbaar in haar kop . Die mannetjie kom sit dan op haar kop en bevrug haar en dan le sy haar eiertjies met behulp van die 'slurpie' wat duidelik sigbaar is op n takkie of stokkie om te voorkom dat hulle wegspoel voor hulle uitgebroei is. Ons hele groep het later kom kyk en fotos neem. So van n bietjie privaatheid vir die naaldekokers was daar nou nie juis sprake nie.....

Comment